Afrika Toer.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Regis Laconi

Race Dog
Joined
Jun 9, 2015
Messages
547
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Goeie dag manne.  Ek weet hier is n paar van julle wat besig is om n toer deer Afrika en in Europa in te reel.  My vraag is, wat is die klas geld waarna n mens kyk?  Ek het al in Suid Afrika getoer en n paar roetes deer Namibie en Mosambiek.  Ek wil oor n jaar of twee graag deer Afrika toer. Ek het sopas n 2015 KTM 690 gekoop en is besig om al my ekstras bymekaar te maak. Volgende jaar wil ek papier werk en alles anders agter mekaar kry. Dan is my plan om 2017 te vertrek.  So my vraag is, hoeveel kos so n toer en is dit die moeite werd om n agentskap te kry om my te help met die papier werk.  Baie dankie vir enige hulp...
 
Top