Feel like not making the turn

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Toothless

Pack Dog
Joined
Jun 3, 2015
Messages
390
Reaction score
21
Location
Fort beaufort
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Miskien is dit net ek, maar met baie van my trips kry ek een of twee geleenthede wat ek om 'n draai gaan, wat dit voel of ek die pad gaan verlaat. Hierdie gebeur ook nie noodwendig op hoë spoed nie en veral off road.  Dit voel so of my lyf amper "lock" en ek die bike nie lekker kan beheer nie. Is dit normaal?
 
Top