Bietjie Saterdag middag grond pad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GaiasGuardian

Pack Dog
Joined
Jun 15, 2012
Messages
352
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Suzuki DR650
Middag julle. Ek is nou al so lankal lus gewees vir n lekker stukkie grondpad, aangesien ek nog nie my DR650 uitgevat het op so trippie van dat ek hom gekry het nie. Ek ry nog al die jare pad fiets en dis my eerste Dual sport so ek is maar nog nuut in die ding in, maar baie opgewonde en nog liggies gespanne op los grond. Maar dinge raak beter.

Anyway ek was so lus vir ry toe leen ek my commuter fiets vir n vriend van my. Ons het so 100km roete gery in Durbanville se rigting. Beste weer wat ons kon gekry het. Ek het heeltemal vergeet om foto's te neem, maar ek het n link na 'n video wat ek op Youtube gesit het as enige iemand dit wou kyk. Dis so 16 minute lank, maar dis n mission om so trip enigsins korter te maak.

Cheers

https://youtu.be/34giWsfZ738
 
Top