the bike show or the bike sa show?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,967
Reaction score
138
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Het nog altyd mat durrans se bike show geniet maar nou kwyn dit vinnig. Donovan fourie is nou ook n aanbieder, dra n rally t shirt en boast saam met simon fourie oor upcoming bike sa rallies. Regtig?
Herinner my aan die woema programme waar n blonde kop cherrie altyd moes in tjirp oor een of ander soort versekering.
Kan ons nie maar die sponsors beperk tot credits en die 30 minute sinvol gebruik nie?
Gee my n pyn innie hol, seriaas.
 
Top