Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: A raad raport wot is not rally a raad raport  (Read 1798 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Klein Torkar

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 570
  • Thanked: 4 times
Re: A raad raport wot is not rally a raad raport
« Reply #20 on: June 29, 2015, 09:00:13 pm »
Dankie vir die deel, die winter het sy eie bekoring, like dit net nie baie nie.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,160
  • Thanked: 294 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #21 on: June 30, 2015, 05:38:49 am »
Janee, en diť winter voel ek waaragtig die koue. Sommige dae kan ek net nie warm raak nie, veral as die son nie skyn nie.
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline 4 Kays

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,335
  • Thanked: 5 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: A raad raport wot is not rally a raad raport
« Reply #22 on: July 01, 2015, 08:33:46 pm »
Johan, daar ek boere koffie in jou kombuis  :imaposer: :imaposer:  :imaposer:
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,900
  • Thanked: 191 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: A raad raport wot is not rally a raad raport
« Reply #23 on: July 02, 2015, 06:53:18 am »
Nee hy is BRITS... drink TEE  :pot: :peepwall: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,160
  • Thanked: 294 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #24 on: July 02, 2015, 06:59:10 am »
Ja julle klomp ry seker net heen en weer Mugg en Bean toe vir julle koffie fieks.  Blerrie posers. 8)

@4Kays: altyd boerekoffie hier en julle is altyd welkom.
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,987
  • Thanked: 253 times
  • #imstayingpositive
Re: A raad raport wot is not rally a raad raport
« Reply #25 on: July 02, 2015, 07:01:19 am »
Jissie dankie, Dorsland, dis nou nice fotos om te kom sien eerste ding op WD's. Thanks vir die deel  :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,160
  • Thanked: 294 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #26 on: July 02, 2015, 07:09:04 am »
Plesier OomD. Die natuur is darem die een wonderwerk op die ander, elke dag.

Mens is soms geneig om die mooi wat elke dag om ons is, mis te kyk.  Of mens raak daarvoor afgestomp. Ek wil 'n punt daarvan maak om elke dag dankbaar en bewus te wees dat ek geseŽnd is.
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,987
  • Thanked: 253 times
  • #imstayingpositive
Re:
« Reply #27 on: July 02, 2015, 08:39:05 am »
Plesier OomD. Die natuur is darem die een wonderwerk op die ander, elke dag.

Mens is soms geneig om die mooi wat elke dag om ons is, mis te kyk.  Of mens raak daarvoor afgestomp. Ek wil 'n punt daarvan maak om elke dag dankbaar en bewus te wees dat ek geseŽnd is.
Goeie sienswyse om te h^e :thumleft: