XR400 sit vir die DRZ ore aan in die single track.
Beide bikes is crappy sodra jy oor 95km/h op die GPS begin ry.
XR is onbreek baar. (het al van 'n paar DRZ's gehoor wat die gees gegee het)
Al wat teen XR, tel is die kick-start en in terme van prys, gaan 'n soortgeleke toestand XR,CRF of WR om en by dieselfde kos.
So, as jy 35K het wat rond le

, sou ek eerder 'n XR aan beveel, seinde jou resale awesome is op XR's, die kans dat hy gaan ontplof baie skrael is, en jy geen drama gaan he om hom op die pad te sit nie.
Verder is hy baie smaller as enige van die ander bikes, weens die tekort aan radiators, en dit maak hom heelwat lekkerder in die tegniese gedeeltes