Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: IMS Long range tank op pad  (Read 930 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
IMS Long range tank op pad
« on: July 16, 2015, 12:03:53 pm »
Hi julle. Wil net my vreugte deel en laat weet my IMS tenk is op pad van Jeffreys baai af.

Het na n lang gesoek Gumtree probeer en op n advertensie afgekom wat net opgesit is en met n beskrywing van "long range tenk". Kontak toe die man want die lyk nes n Dr650 tenk is toe is dit wragtag een.

Dit is n splinternuwe tenk wat nie op sy  vorige shape DR gepas het nie.

Ek het dit gekry vir n R1200!!!!!!! Was heeltyd so gespanne, voel te goed om waar te wees en die ou het so bietjie snaaks geklink met baie min terugvoering.

So eks nou baie verlig dat die courier my vanoggend laat weet het hulle het dit opgetel.

Sal fotos op sit sodra ek dit kry. Hier is solank n pic wat hy my gestuur het.
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,237
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #1 on: July 16, 2015, 01:27:12 pm »
Baie geluk! :)

Dis nou 'n absolute bargain! :biggrin:

Vir myne nou die dag R 4 800-00 in Pta betaal. :(

As die voorste flikkerligte pla, ruil die linker bracket met die regter bracket om, en laat die bracket na bo wys. Laat skiet eers die flikkers se moere, voor jy die brackets losmaak. Haal die plastiek headlight cover af, om die flikker bedrading los te maak. :thumleft:

Ek het ook twee ekstra rubbers gekry, sodat die agterste tenk montering rubbers aan beide kante het. :thumleft:

Ek het die brandstofpypie van die tenk horisontaal na agter laat loop, tot effens verby die carb, dan na bo gekrul tussen die raam en luginlaat rubber, totdat dit van bo in die carb ingaan. :thumleft:

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #2 on: July 16, 2015, 03:00:50 pm »
Great ja ek hoop maar die ding werk vir daai prys! Kan jy dalk n foto post van waar jou petrol pypie loop?
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,237
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #3 on: July 16, 2015, 03:08:38 pm »
My DR is by Hyde sodat hulle 'n plastiek bash plate kan ontwikkel. Sodra hy terug is neem ek vir jou.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #4 on: July 17, 2015, 06:18:50 pm »
Dis lekker, ek hoop hulle gee darem vir jou een vernuut? :-)

My tenk het gekom, ek moet sÍ XOC se diens was briljant. Ek het seker 7 emails gekry tussen gister en vandag wat my presies op datum hou van als.

Tenk lyk goed! Ek het gedink die man praat dalk bietjie nonsens toe hy my vertel hy het sit gekoop en toe pas dit nie. Het nie vir my heeltemal sin gemaak dat mens so BAIE geld spandeer
 en nie jou huiswerk doen nie.
Gaan more aand op sit en n paar fotos post
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #5 on: July 17, 2015, 06:19:54 pm »
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #6 on: July 18, 2015, 06:27:03 pm »
Tenk is op! Als het heel glad verloop. Grootste storie was maak om die flikkers te maak pas met my Barkbusters. Ek het ook tydelik n stuk van die vent pyp gebruik vir 'n petrol pyp. Sal Maandag gou by Goeiehoop 'n stuk petrol pyp kry en die een varvang.

Weet enige iemand of die vent pyp 'fuel rated' is?
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #7 on: July 18, 2015, 06:28:12 pm »
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,237
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #8 on: July 18, 2015, 07:47:17 pm »
Tenk is op! Als het heel glad verloop. Grootste storie was maak om die flikkers te maak pas met my Barkbusters. Ek het ook tydelik n stuk van die vent pyp gebruik vir 'n petrol pyp. Sal Maandag gou by Goeiehoop 'n stuk petrol pyp kry en die een varvang.

Weet enige iemand of die vent pyp 'fuel rated' is?
Ek twyfel.

O, ek het een van die kort vent pypies met die alu valve op die fuel cap gesit.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #9 on: July 18, 2015, 07:56:29 pm »
SÍ my waar het jy dit gekry? Is dit iets soos n one way valve?
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,237
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #10 on: July 19, 2015, 08:52:05 am »
SÍ my waar het jy dit gekry? Is dit iets soos n one way valve?
Is 'n one way valve. Jou naaste off road accessory shop sal dit verkoop.




Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,237
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #11 on: July 19, 2015, 08:53:21 am »

Sjoe, jou DR lyk darem spoggerig met die nuwe wit IMS!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,237
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #12 on: July 19, 2015, 08:57:51 am »
Die vent pypie se punt het ek in 'n bietjie kookwater sag gemaak, om sodoende maklik oor die fuel cap se puntjie te skuif.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #13 on: July 21, 2015, 08:12:39 am »
Dankie Chopperpliot. Ek dink ook dit pas. Kyk nou om n paar donker blou stickers (selfde blou as wat die Suzuki decals is) te laat maak om so bietjie kleur in dit in te bring.

Klein Suzuki S in daai blou met n wit randtjie vir die voor modderskerm.

Stickers vir die swingarm aangesien die linkerkant lekker gekrap is van die vorige eienaar wat nooit die sidestand reg vasgeboud het nie.

En een om die Suzuki op die agter fender te vervang wat so bietjie afgeskeur is.
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,237
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #14 on: July 21, 2015, 12:16:27 pm »
Laat my asb weet as jy stickers maak. Stel belang.

Onthou 'n sticker vir die tenk moet gaatjies in he om te kan asemhaal, anders maak dit bubbles.


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline GaiasGuardian

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 352
Re:
« Reply #15 on: July 21, 2015, 12:43:31 pm »
Ja nee, ek gaan glad nie eers bogger met stickers vir die tenk nie. Sal so maak
 

Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,237
  • Thanked: 185 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #16 on: July 21, 2015, 09:40:02 pm »
Ja nee, ek gaan glad nie eers bogger met stickers vir die tenk nie. Sal so maak
Dankie!


Sent from my iPad using Tapatalk
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 

Offline wiledog_X

Re: IMS Long range tank op pad
« Reply #17 on: July 23, 2015, 10:16:20 am »
baie mooi fiets daar - die wit tenk lyk goed!  :thumleft:
"all your base are belong to us!!!"