IMS Long range tank op pad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

GaiasGuardian

Pack Dog
Joined
Jun 15, 2012
Messages
352
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Suzuki DR650
Hi julle. Wil net my vreugte deel en laat weet my IMS tenk is op pad van Jeffreys baai af.

Het na n lang gesoek Gumtree probeer en op n advertensie afgekom wat net opgesit is en met n beskrywing van "long range tenk". Kontak toe die man want die lyk nes n Dr650 tenk is toe is dit wragtag een.

Dit is n splinternuwe tenk wat nie op sy vorige shape DR gepas het nie.

Ek het dit gekry vir n R1200!!!!!!! Was heeltyd so gespanne, voel te goed om waar te wees en die ou het so bietjie snaaks geklink met baie min terugvoering.

So eks nou baie verlig dat die courier my vanoggend laat weet het hulle het dit opgetel.

Sal fotos op sit sodra ek dit kry. Hier is solank n pic wat hy my gestuur het.
5fed3d3c8ddf25ec07dcc1613baabb5b.jpg
 
Top