Big_Red
Pack Dog
Hi peeps,
Ek het nou al so bietjie ge- :spitcoffee: om te kyk wat die ouens doen vir oil temp en fuel gauges. Is hier iemand wat al so iets gedoen het? Wat stel julle voor, en waar kan mens sulke goed koop?