Goeie F@K - Dis Nou Diens !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
37,755
Reaction score
2,168
Location
Port Elizabeth
Bike
Triumph 900 Scrambler
Ek skrik my skoon boeglam  :eek7: Safari 4x4... Ek bel vir Johannes gister laatoggend. Soek 'n stel handlebar muffs. Hulle is nou net besig om 'n stel klaar te maak. Stuur die faktuur en ek betaal. Vra sal ek dit darem kry voor die 7de Augustus vir die Thumper Bash.(dis mos nou SA) Ja-nee wat, hulle stuur hom sommer gou met die P'nP koeriers.

Word nou net afgelewer. Daar is nou by my geen twyfel dat, in die toekoms, as hulle die produk het wat ek soek, kry hulle my besigheid.

Dis mos nou diens. Nou as hulle dit so kan doen, hoekom dan nie die res nie  ???

R594.00 (incl postage) Call Johannes 051-430 3831. He mails you an invoice, you pay, they deliver at your door.
 
Top