1200 Gekry

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FrancoisTz

Race Dog
Joined
Feb 13, 2014
Messages
1,146
Reaction score
60
Location
Johannesburg
Bike
BMW (all models)
Nou ja, nadat die skelms my F800GSA gesteel het en die Versekering die eis van die hand gewys het het ek toe maar vasgetrap en 'n 1200 gesoek en ook 'n goeie een gevind. Nie meer self in die mark nie maar dit bemoedigend gevind dat daar soveel goeie fietse beskikbaar is.
 
Top