Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Why so difficult to put a small bike ride together ?  (Read 3414 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #20 on: July 28, 2015, 02:19:12 pm »
I't flippen hard to get a good ride together at anytime, not that the guys don't want to ride, it's just juggling between work, family and bikes. Now you're norrowing the field to smaller bikes, which in turn makes task even more difficult.
I also think guys don't really want to do an overnight on a small bike because of the packing required to sleep overnight. Add to that the winter season and you're going to battle to get a group bigger than5-6 guys!

True Heebs  :thumleft:
Trip to the den is just tools and sleepingbag needed. No tent,blow up mattress or eating utensils needed. I said in warmer days,no winter stuff for me as I am  struggling with a lung infection still.
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online ETS

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,563
  • Thanked: 76 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #21 on: July 28, 2015, 02:21:03 pm »
Dis moeilik om enige bike ride te reel. Veral in Prieska
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #22 on: July 28, 2015, 02:22:35 pm »
Dis moeilik om enige bike ride te reel. Veral in Prieska

Maar julle het die lekkerste grondpaaie in daai geweste
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #23 on: July 28, 2015, 02:35:11 pm »
Dis deesdae makliker om 'n steek in die kerk te reel as 'n ride op wild dogs

 :thumleft: Ek het moed opgegee. What's App ry groepe het oorgevat. Dan hou jy jou tjommies bymekaar en daar is nie undesirables op die ride wat dit bederf nie.

Jammerte.

Sorry dit puzzle my. Wat is dan n undesirable op n ride? Het nog nooit self een raakgeloop  op n trip nie.
Dalk kwalifiseer ek as n undesirable op n trip sonder dat ek dit weet  :eek7:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline SlowMo

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CTX200
  • Posts: 171
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #24 on: July 28, 2015, 09:11:56 pm »
Sou nou nie noodwendig s dat n klien bike/trip vir die "connoisseur" is nie maar dis defnitief an acquired taste wat nie vir elkeen bestem is nie. Om die waarheid te se meeste ouens dink dit is n redelike lawwe idee om verder as kaffee toe te ry met 'n klein motorfiets.

Ek is self baie lief vir die klein fietse en verstaan die sin en lekker daarin. Trouens ek het net verlede week vir my n Honda 90cc cub gekoop waaroor ek kinderlik opgewonde is. Maar ek moet by s dat ek geniet  n klein bike trip gewoonlik wanneer ek nie n groot bike het nie. :-\ Anders gestel ek weet nie of dit regtig so sinvol is as mens die alternatief het van n 650 of iets, om dan met die klein bikes rond te ploeter nie

Maar nietemin, as jy weer n klein bike trip reel sal ek defnitief oorweeg om te join 8)

 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,779
  • Thanked: 2117 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #25 on: July 28, 2015, 09:17:42 pm »
Vir die meeste Suid Afrikaners is n bike net n bike as dit n groot en sterk fiets is. Hierdie opvatting het ek al telkemale in my lewe teegekom, wanneer iemand nie n groot fiets kan bekostig, en dan liefs sonder enige bike sit as wat hy/sy sal gaan en n klein bike koop.
Klein bikes, glo my vry, bring die ry na jou toe. Jy het geen keuse as om die omgewing en die rit te geniet. Klein fietse is die essens van motorfietsry.
 

Online Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,314
  • Thanked: 736 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #26 on: July 28, 2015, 10:22:12 pm »
Ek is verban om saam Jup en Woody op my Bushlander Grootrivierenslotemetklippewaarjyomdonnerpoortpad te ry omrede ek in my kortbroek, BKB keps en vellies wou ry.  Ek weetie, maar ek kry dit net nie in my kop nie om vol ATGATT op my plaasbike te dra nie.  >:D :peepwall:

Ek ploeter maar steeds elke dag op 'n klein fiets rit hier rond Subie.
« Last Edit: July 28, 2015, 10:23:13 pm by Dorsland »
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 343 times
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #27 on: July 28, 2015, 10:32:24 pm »
Hoekom MOET dit n small bike wees?
Of mis ek die punt nou weer heeltemal  ???
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #28 on: July 29, 2015, 04:16:48 am »
Hoekom MOET dit n small bike wees?
Of mis ek die punt nou weer heeltemal  ???

Sulke klein bikes trip is n heel ander mindset van ry. Een ou het gese dit is n lawwe ding om te doen en ek dink dit beskryf dit tog reg in n mate. 350km per dag op n klein bike is langpad ry. Bietjie tougher maar definitief n meer relaxed ,fun en lawwe trip om te doen . En ja, dit is n trip as jy hom met tekkies,kortbroek
en hoed van jou keuse wil doen,hoekom nie ?   :ricky:
Ek wou maar net gepols het hoekom ons nie eintlik klein bike trips doen nie en nou weet ek, vir ons suid Afrikaners maak dit net nie sin nie  :thumleft:
« Last Edit: July 29, 2015, 04:17:56 am by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Online TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,534
  • Thanked: 663 times
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #29 on: July 29, 2015, 07:29:45 am »
Ek het as piepiejoller baie met klein fietse getoer.   Met my 50 en later 250.  Was van die beste trips ooit.  Ek is nou te oud en vol skete daarvoor,  maar neem baie notisie van mense wat dit doen.   Dit lyk egter of min mense belangstel.   Self hier het ek so rukkie terug fotos gepos van 'n ou wat die land plat ry met sy 250 Sjinese DS.   As ek reg onthou,  het niemand daarop reageer nie.   Ons stel net nie belang nie.

Think Bike rel redelik gereeld klein bike brkkie run wat okay ondersteun word,  maar kry geen af ek vir klein bike oornag ritte nie.   Dis jammer.   So klein fiets rit kan besonder lekker en plesierig wees.
#33 #BRADICAL!
#40 #DIVEBOMB!
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,779
  • Thanked: 2117 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #30 on: July 29, 2015, 07:40:50 am »
Hoekom MOET dit n small bike wees?
Of mis ek die punt nou weer heeltemal  ???

n Klein bike dwing jou as't ware om dinge om die bike, soos die pad, die natuur en alles daarom heen, te geniet, omdat jy geen toegang tot die spoedfaktor het nie.
As jy op n groot fiets is, en jy kan nie meer nie korporaal, dan word die vet net eenvoudig gedraai en jy tol vir die huis. Met n klein bike moet jy jouself ken,
om jouself te kan pace.

Manic, ek kan verkeerd wees, maar jy is nie n klein bike ou nie. In fact, ek glo dat as jy nie kon groot bikes ry nie, sou jy geen bike he nie.

GJ op ons forum het op sy DR200, gelaai met alles vir n 3 weke Kaokoland trip, op een dag van Windhoek tot by Tsumeb gery. OK, daai ou is n ratel.
« Last Edit: July 29, 2015, 07:47:23 am by 2StrokeDan »
 

Offline McSack

  • Hairy-arsed throttle-slinging
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Free State
  • Posts: 1,550
  • Thanked: 157 times
Re: Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #31 on: July 29, 2015, 08:04:21 am »
Hoekom MOET dit n small bike wees?
Of mis ek die punt nou weer heeltemal  ???
Size counts hey charna ... :)
~ Sometimes you find yourself in the middle of nowhere and sometimes, in the middle of nowhere, you find yourself ~
 

Offline Kykdaar

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zundapp (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,610
  • Thanked: 3 times
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #32 on: July 29, 2015, 08:10:01 am »
Vir die meeste Suid Afrikaners is n bike net n bike as dit n groot en sterk fiets is. Hierdie opvatting het ek al telkemale in my lewe teegekom, wanneer iemand nie n groot fiets kan bekostig, en dan liefs sonder enige bike sit as wat hy/sy sal gaan en n klein bike koop.
Klein bikes, glo my vry, bring die ry na jou toe. Jy het geen keuse as om die omgewing en die rit te geniet. Klein fietse is die essens van motorfietsry.

+ 100 Stem heeltemal saam met jou.

Dit is hoekom dit nie werk om groot bikes en klein bikes te meng op n rit nie.

Nie almal hou van klein bikes nie, maar die van ons wat wel daarvan hou, hou daarvan agv die redes wat Daan noem. Ek het al talle maale verwys na die TW200 as my "viewing platform". Ek sit daar en bekyk die omgewing, ruik die veld en put-put rustig aan. As ek nog gerook het sou ek nog n pyp ook opgesteek het terwyl ek so sit en die wereld bewonder ;D

As ek n fiets moet kies waarmee ek vir 6 maande deur suider Afrika op grondpaaie wil toer loop ek reg by my DR very en reguit na my TW toe.
« Last Edit: July 29, 2015, 08:10:49 am by Kykdaar »
 

Offline Lem

Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #33 on: July 29, 2015, 08:19:14 am »
Vir die meeste Suid Afrikaners is n bike net n bike as dit n groot en sterk fiets is. Hierdie opvatting het ek al telkemale in my lewe teegekom, wanneer iemand nie n groot fiets kan bekostig, en dan liefs sonder enige bike sit as wat hy/sy sal gaan en n klein bike koop.
Klein bikes, glo my vry, bring die ry na jou toe. Jy het geen keuse as om die omgewing en die rit te geniet. Klein fietse is die essens van motorfietsry.

+1

Ek het al 'n hele rits mense teegekom wat eerder nie sal ry as hulle nie op daai oomblik die grootste oil tanker kan he nie, dan skud ek net my kop. Needless to say, ons ry nie meer saam nie. 

Op die oomblik is my eie bike ook weer 'n groot een, omrede daar 'n paar langpad/pillion trips op die horizon is en ek net tans staanplek het vir een bike.

Ek is mal oor so 'n 250cc size scrambertjie, sal beslis vir my nog een aanskaf wanneer die tyd, spasie & geld dit toelaat. Iets soos 'n TTR/Djebel of Honda Tornado.

Maar gelukkig kan ek myself op my groot bike ook dwing om dit rustig te vat en die omgewing te geniet  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 343 times
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #34 on: July 29, 2015, 08:30:51 am »
Ok maak sin  :thumleft:

Thanks manne  :biggrin:
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #35 on: July 29, 2015, 08:48:04 am »
Vir die meeste Suid Afrikaners is n bike net n bike as dit n groot en sterk fiets is. Hierdie opvatting het ek al telkemale in my lewe teegekom, wanneer iemand nie n groot fiets kan bekostig, en dan liefs sonder enige bike sit as wat hy/sy sal gaan en n klein bike koop.
Klein bikes, glo my vry, bring die ry na jou toe. Jy het geen keuse as om die omgewing en die rit te geniet. Klein fietse is die essens van motorfietsry.

+1

Ek het al 'n hele rits mense teegekom wat eerder nie sal ry as hulle nie op daai oomblik die grootste oil tanker kan he nie, dan skud ek net my kop. Needless to say, ons ry nie meer saam nie.  

Op die oomblik is my eie bike ook weer 'n groot een, omrede daar 'n paar langpad/pillion trips op die horizon is en ek net tans staanplek het vir een bike.

Ek is mal oor so 'n 250cc size scrambertjie, sal beslis vir my nog een aanskaf wanneer die tyd, spasie & geld dit toelaat. Iets soos 'n TTR/Djebel of Honda Tornado.

Maar gelukkig kan ek myself op my groot bike ook dwing om dit rustig te vat en die omgewing te geniet  :thumleft:

Ek beny weer ouens wat die kop en commonsense het om so te ry. Ek het dit nie.  Ek dink my ry voorkeur
is seker om met n bietjie vinniger pas te ry op grondpaaie met my XT660R. Ek voel veiliger en geniet my ride meer as ek bietjie vinniger ry. My bike voel net grof en wobblerig op lae spoed wat my moeg maak ens.
Op klein bike is daar net niks van sulke goed nie. Val is net nie n big deal nie,skade ook nie so n worry nie.
Ek voel altyd soos die pilots in "Those magnificent men in their flying machines " movie. Laf ,relaxed en net vet pret. Sulke tye voel ek sommer om met so n harry potter wizard hoed te ry  :lol8:
As n mens nou nog so iets doen met nog n paar ander simple minded fools kan dit net lekker wees.  :ricky:
So iets  http://www.motorbikin.com.au/pages/hardcore-posties
« Last Edit: July 29, 2015, 08:50:02 am by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,805
  • Thanked: 387 times
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #36 on: July 29, 2015, 08:49:49 am »
Subie, ek het al baie gedink om twee klein bikes aan te skaf, een vir my en een vir die vrou, en dan die pad te vat vir so maand of wat.  Ek dink dit moet moerse wees.
Ek kyk al ewig na die klein bikes wat verkoop word hier op die forum en drool oor hulle.
Ek sou dit seker lankal gedoen het, maar vroulief erken eerlik dat sy 'n "lousy" ryers is.  Sy "cope" heel ok op gewone grondpaaie, maar sukkel so effe by die tegniese gedeeltes.   Dan is sy natuurlik gebore met kort bene  :patch:, sy sukkel haar allie af om regop te bly as sy stop en die grond effe ongelyk is.  Sy het al menigmale so omgeval, en dit maak haar sommer moerrig.   :lol8:

Miskien moet ek wel daaraan dink en haar vat vir lesse.  Dit help nie ek leer haar nie, ek raak te ongeduldig.   :eek7:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #37 on: July 29, 2015, 08:53:26 am »
Kan iemand die video opsit asb. Dit is vir my die spirit van klein bike trip

https://www.youtube.com/watch?v=6s0GAKuc_Is#t=90
« Last Edit: July 29, 2015, 08:55:34 am by subie »
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline Pullaway

Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #38 on: July 29, 2015, 09:03:29 am »
Trailrider het vanmelewe sulke klein bike trips gereel. Wat het van hom geword?
It's better to burn out than to fade away!
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,333
  • Thanked: 310 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Why so difficult to put a small bike ride together ?
« Reply #39 on: July 29, 2015, 09:07:22 am »
Trailrider het vanmelewe sulke klein bike trips gereel. Wat het van hom geword?

Die ou het ook net verdwyn hierso. Wonder of hy nog adventure biking doen want laas sien ek hy
werk soos n motor joernalis toets bestuur karre en bikes. Ja ons het paar groot adventure bikers verloor
hierso al.
As time washes by, our footprints are all for naught