Hoekom MOET dit n small bike wees?
Of mis ek die punt nou weer heeltemal 
n Klein bike dwing jou as't ware om dinge om die bike, soos die pad, die natuur en alles daarom heen, te geniet, omdat jy geen toegang tot die spoedfaktor het nie.
As jy op n groot fiets is, en jy kan nie meer nie korporaal, dan word die vet net eenvoudig gedraai en jy tol vir die huis. Met n klein bike moet jy jouself ken,
om jouself te kan pace.
Manic, ek kan verkeerd wees, maar jy is nie n klein bike ou nie. In fact, ek glo dat as jy nie kon groot bikes ry nie, sou jy geen bike he nie.
GJ op ons forum het op sy DR200, gelaai met alles vir n 3 weke Kaokoland trip, op een dag van Windhoek tot by Tsumeb gery. OK, daai ou is n ratel.