XT660Z en wind buffing

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Grasshopper

Pack Dog
Joined
Sep 6, 2014
Messages
294
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ongeveer n jaar gelede het ek my eerste adventure helmet gekoop nadat ek my Shark helmet beskadig het.

Die adventure helmet het die regte "looks", hy is lig en ventelasie skitterend, maar die buffing maak dit amper onmoontlik om vinniger as 80 km per uur te ry.

Wanneer ek die meerkat ding doen is die buffing weg, ongeag hoe vinnig ek ry. (ja, ek weet dat zt nie so vinnig soos bmw is nie...)

Ek weet nie of die buffing veroorsaak word deur die wind wat van onder (shocks, tank) of van voor (fearing) kom nie. Ek vermoed dat laasgenoemde die skuldige is, aangesien die buffing nie stop wanner ek die opening by tank,  met my arm, toe maak nie.

Ek wil nie graag die helmet verkoop nie, daarom het ek die ou honne se raad nodig,  hoe om die probleem suksesvol te besleg.

Ek het al na n hoeer fearing gaan kyk, hy is so 8 cm hoeer as die standaard een.  Volgens die verkoopsman is dit  die  antwoord.

Ek wil nie graag die helmet verkoop nie, daarom het ek die ou honne se raad nodig,  hoe om die probleem suksesvol te besleg.

 
Top