Ou draad, maar, kan ons nie weer so iets reël nie
Ek is nie 'n event organiser nie, maar sal graag weer deel wil wees
Ons het darem lekker nat gereën op die trippie laas
Die vrou van die Herberg was gister by ons kerk gewees en daar is nood
Dit kan dalk goed wees, daar is nog tyd voor Kersfees