XTJoe
Race Dog
K_k en drama soos hulle se- het self twee servings kerrie gehad maar sump was fine- net amper te lekker gekuier- Dankie almal wat dit grand maak en Gene en Deb
Lekker trip vannie kaap oor scherpenheuwel na Bokveld vir n standaard Montague lunch (boerewors,jam en brood) lekker. Toe oor Ouberg met n volspan