Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Plaas naamborde  (Read 13395 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Plaas naamborde
« on: August 11, 2015, 07:46:32 pm »
My pa het altyd gesę jy ken 'n boer aan sy heinings en sy hekke.  Ek wil nogal byvoeg dat 'n plaas se naambord baie oor 'n plaas en die boer kan verklap.  Dis al hoe lank dat ek my plaasnaambord fotoversameling heelwat wil uitbrei maar mens wil mos altyd net ry en sien wat oor daai volgende bult lę.  Nouja, ek is vanaand terug van 'n moeisame 1983 kilometer af Natal toe en terug en met die terugkomslag besluit ek summier ek gaan vandag begin om my fotos uit te brei, al moet ek kortkort stop.

Met die dat ons geskiedenis so verdraai en verniel word, kan niemand die mooi, die hoop, die weëmoed en hartseer van ons land se plaasname wegneem nie.  Hulle lę opgeteken op kaart en transport van haas elke stuk grond wat Suid-Afrika se grondoppervlak uitmaak.  Hulle is by verreweg uit die hart Afrikaans en spreuk van ons land se ontdekking en makmaak deur geharde mense wat 'n liefde vir die natuur en die Skepping elke dag uitgeleef het.

Ek sou wat wou gee om die stories agter die name te kon ken.

Nouja, hier is solank 'n klompie daar in die Suid-Vrystaat.



Soms is daar sommer so 'n versameling borde by 'n afdraaipad.  







En hoeveel drome en hoop lę agter so 'n ou verwaarlose naambord vergete.





In 'n groot en wye omgewing moet mens soms 'n naambord maak wat darem van veraf gesien kan word.





Daar is natuurlik heelwat Engelse, Hollandse en Duitse name van plase.






My maat naby Bethulie se naambord spreuk ook van die jarelange familiegeskiedenis van meeste van die plase.  Van Oupa, na pa na seun.


« Last Edit: August 11, 2015, 07:48:45 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Plaas naamborde
« Reply #1 on: August 11, 2015, 07:50:04 pm »
Ek gaan werk maak om my fotos uit te soek en hier te pos.  Julle is welkom om by te las en die stories te laat kom. 
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline tgg

Re: Plaas naamborde
« Reply #2 on: August 11, 2015, 08:31:55 pm »
Dit is nogal n mooi gedagte, hier by ons as die boer n steen meur het dan is hy meer welaf
 

Offline Lem

Re: Plaas naamborde
« Reply #3 on: August 11, 2015, 08:39:19 pm »
Sub :sip:

So deurie windpompe afneem gaan ek beslis begin uitkyk vir die mooi name  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Jondu

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,027
  • .................................
Re: Plaas naamborde
« Reply #4 on: August 11, 2015, 08:54:55 pm »
Dit is nogal n mooi gedagte, hier by ons as die boer n steen meur het dan is hy meer welaf

Dis hoekom ek net n palmboom het.
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: Plaas naamborde
« Reply #5 on: August 11, 2015, 08:56:03 pm »
Die is nou sommer na aan my hart.
My Oupa het geboer op die plaas Heimweeberg waarvan Herman Charles Bosman baie van geskryf het.

Toe my Oupa oorlede is en die plaas verkoop is het die nuwe eienaar die naambord uitgehaal en dit is nou net nog een van sy vele stukke grond.
Eendag as ek groot is sal ek seker maak daar staan erens langs n stofpad n naambordtjie met die naam Heimweeberg op.

"There is no other place I know
that is so heavy with atmosphere,
so strangely and darkly impregnated with
that stuff of life that bears the authentic stamp
of South-Africa." Herman C Bosman
« Last Edit: August 11, 2015, 09:03:38 pm by Orangejuicepony »
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,489
  • Thanked: 101 times
  • East London
Re: Plaas naamborde
« Reply #6 on: August 11, 2015, 08:58:06 pm »
 :sip:

Sal mettertyd my bydrae lewer.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Re: Plaas naamborde
« Reply #7 on: August 11, 2015, 09:24:08 pm »
Die is nou sommer na aan my hart.
My Oupa het geboer op die plaas Heimweeberg waarvan Herman Charles Bosman baie van geskryf het.

Toe my Oupa oorlede is en die plaas verkoop is het die nuwe eienaar die naambord uitgehaal en dit is nou net nog een van sy vele stukke grond.
Eendag as ek groot is sal ek seker maak daar staan erens langs n stofpad n naambordtjie met die naam Heimweeberg op.

"There is no other place I know
that is so heavy with atmosphere,
so strangely and darkly impregnated with
that stuff of life that bears the authentic stamp
of South-Africa." Herman C Bosman
Daar is so baie stories agter die name. Dis dalk my aftreewerk
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline shanti

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,142
  • Thanked: 11 times
  • rest stop moon
    • derek saul
Re: Plaas naamborde
« Reply #8 on: August 11, 2015, 09:27:46 pm »
here is my farm gate - I love unusual gates and names in the countryside

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #9 on: August 11, 2015, 09:30:53 pm »
Did you make that yourself Shanti?
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Orangejuicepony

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Gauteng
  • Posts: 153
Re: Re: Plaas naamborde
« Reply #10 on: August 11, 2015, 09:35:39 pm »
Die is nou sommer na aan my hart.
My Oupa het geboer op die plaas Heimweeberg waarvan Herman Charles Bosman baie van geskryf het.

Toe my Oupa oorlede is en die plaas verkoop is het die nuwe eienaar die naambord uitgehaal en dit is nou net nog een van sy vele stukke grond.
Eendag as ek groot is sal ek seker maak daar staan erens langs n stofpad n naambordtjie met die naam Heimweeberg op.

"There is no other place I know
that is so heavy with atmosphere,
so strangely and darkly impregnated with
that stuff of life that bears the authentic stamp
of South-Africa." Herman C Bosman
Daar is so baie stories agter die name. Dis dalk my aftreewerk


Dit en mooi ou plaashuise, daar in die oos vrystaat is daar darrem pragtige ou plaashuise. Moet sommer n koffietafel boek projek daaruit maak :thumleft:
 

Offline shanti

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,142
  • Thanked: 11 times
  • rest stop moon
    • derek saul
Re: Plaas naamborde
« Reply #11 on: August 11, 2015, 09:37:54 pm »
Yes , just scrap lying around from jobs , waiting for the craze to catch on so I can make some more ;) I am sure there is farmers out there with wonderful scrap needing to be reinvented into a gate for their farm , here is a great pic I took of a farm gate near the Namib border ( the gate isnt in the image but it was next to the gate )

Offline shanti

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,142
  • Thanked: 11 times
  • rest stop moon
    • derek saul
Re: Plaas naamborde
« Reply #12 on: August 11, 2015, 09:41:28 pm »
I also have a thing for farm gates - lots of images - This guy dont want no visitors 

Offline shanti

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,142
  • Thanked: 11 times
  • rest stop moon
    • derek saul
Re: Plaas naamborde
« Reply #13 on: August 11, 2015, 09:43:55 pm »
pic of the karretjie gate

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,456
  • Thanked: 1253 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Plaas naamborde
« Reply #14 on: August 11, 2015, 10:04:35 pm »
It is weird how many of SA's farmnames has to do with water or the lack thereoff or some dry,salty or muddy pan or fountain. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline pietas

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,274
  • Thanked: 32 times
  • Gryskop seuntjie
Re: Plaas naamborde
« Reply #15 on: August 12, 2015, 07:41:07 am »
Al ooit plaasname uitgedink as jy in die kar ry? Ek hou van swartgallige name net om dit interessant te maak

Maar ons land het wonderlike plaasname (en net so baie herhalings)
Groot berge en lang grond paaie
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,452
  • Thanked: 7 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Plaas naamborde
« Reply #16 on: August 12, 2015, 07:48:48 am »
Yes , just scrap lying around from jobs , waiting for the craze to catch on so I can make some more ;) I am sure there is farmers out there with wonderful scrap needing to be reinvented into a gate for their farm ,

You just messed up my weekend.... :laughing4:

Offline Lem

Re: Plaas naamborde
« Reply #17 on: August 12, 2015, 08:03:26 am »
Al ooit plaasname uitgedink as jy in die kar ry? Ek hou van swartgallige name net om dit interessant te maak

Maar ons land het wonderlike plaasname (en net so baie herhalings)

Ek onthou ChrisL het op n stadium so 'n stuk geskryf op van sy ride reports van vanmelee se dae oor hoe hulle so plaasname uitgedink het na al die obstacles op die pad. Dink dis op daai "Some Oldies" ride report
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline westfrogger

Re: Plaas naamborde
« Reply #18 on: August 12, 2015, 08:16:40 am »
This I like. Sub.
 

Offline Matewis

Re: Plaas naamborde
« Reply #19 on: August 12, 2015, 08:21:22 am »


“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/