Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Plaas naamborde  (Read 13398 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1255 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Plaas naamborde
« Reply #60 on: October 15, 2015, 06:20:55 pm »
Ek het nie geweet julle van is Supers nie :peepwall: >:D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline TWE-TWE

  • Local Mods
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • Thanked: 2 times
  • If you can dream it,you can do it.......
Re: Plaas naamborde
« Reply #61 on: October 15, 2015, 07:57:27 pm »
Ek het nie geweet julle van is Supers nie :peepwall: >:D

... :lol8:  stoet is superfynwol... :lol8: :thumleft:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 

Offline tgg

Re: Plaas naamborde
« Reply #62 on: October 15, 2015, 08:43:43 pm »
Ek het nie geweet julle van is Supers nie :peepwall: >:D

... :lol8:  stoet is superfynwol... :lol8: :thumleft:

Nee stoet is n ram, wat nice dinge aan ooie doen en mooi kinders maak, amper soos ek, maar op national geographic
 

Offline TWE-TWE

  • Local Mods
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,257
  • Thanked: 2 times
  • If you can dream it,you can do it.......
Re: Plaas naamborde
« Reply #63 on: October 15, 2015, 08:46:44 pm »
Ek het nie geweet julle van is Supers nie :peepwall: >:D

... :lol8:  stoet is superfynwol... :lol8: :thumleft:

Nee stoet is n ram, wat nice dinge aan ooie doen en mooi kinders maak, amper soos ek, maar op national geographic

.... :imaposer:   pragtige volsin... :lol8:
How we walk with the broken,speaks louder than how we sit with the great
 

Online Sandban(g)k

Re: Plaas naamborde
« Reply #64 on: October 15, 2015, 09:12:30 pm »
My favourite plaas naam is  KLAPPERTAND.   Belfast - Dulstroom

Janee, kyk, daai Belfast is nie verniet die koudste plek in Transvaal nie.  En as dit eers kom mistig en motreën raak, boeta .....

Sonder om nou my eie fred te skaak en dit dalk wonderbaarlik na die R&P afdeling verskuif te kry, maar dié manne kan maar name verander soos hulle wil, daar is net té veel pragtige beskrywende volksname van plase, strome, riviere, berge, panne, fonteine en watnog wat hulle inmelewens nooit ooit sal kan steel nie.  

Ek ry nou die dag alweer verby Protespan daar naby Bultfontein sonder om 'n kiekie te neem.  November gaan ek weer daar verby dan gaán ek hom afneem.  

November gaat hy propvol wees!! Sal hom gaan afneem as ek weer daar verbygaan! (Was vanoggend daar verby, nie geweet oom kort n kiekie nie)
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,551
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re:
« Reply #65 on: October 15, 2015, 09:15:04 pm »
As jy rigting Wesselsbron ry is die naambord links van die pad, sommer so 'n klein groen bordjie met geel skrif. Niks besonders nie behalwe vir die naam. Dankie vir die kiekie, pos hom sommer hier as jy lus is Sand. Samblief.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline LeonDude

  • A very quiet
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,909
  • Thanked: 207 times
  • DL650 - The Magic Touch
    • Leon de Kock - Author pages
Re: Plaas naamborde
« Reply #66 on: October 22, 2015, 11:39:29 am »
So bietjie noord vanaf Prins Albert, as ek reg onthou.
Ride reports, books and more on my website.
http://www.leondekock.com/
Building Plans - A Concise reference
https://www.smashwords.com/books/view/1093937
https://books.apple.com/us/book/x/id1576543716
 

Offline Matewis

Re: Re: Plaas naamborde
« Reply #67 on: October 22, 2015, 10:31:21 pm »
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Online Sandban(g)k

Re: Plaas naamborde
« Reply #68 on: November 02, 2015, 12:32:58 pm »
Ek was uiteindelik daar verby!  Sommer n foto van die pan ook bygesit.  Blykbaar was hier vroeer jare (omtrent tot 10 jaar gelede) selfs n Ski-klub waar die manne boot gery en geski het oor naweke.  die gemiddelde diepte van die pan was 6m!
« Last Edit: November 02, 2015, 12:34:27 pm by Sandban(g)k »
 

Online Dutchman81

Re: Plaas naamborde
« Reply #69 on: January 12, 2016, 02:55:51 am »
Kaggasmond n plek waar ek as laaitie baie van plaas lewe geleer het

Sent from my D5103 using Tapatalk
2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 

Offline 1ougat

  • The Commodore !!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,390
  • Thanked: 70 times
  • The Commodore
Re: Plaas naamborde
« Reply #70 on: January 12, 2016, 06:27:49 am »
Ons familie plaas was in die Boshof distrik - Hermitage .

Toe my oupa oorlede is en my Ouma terug dorp toe is , is die grond aan n neef van my pa verkoop . Net na ons troue so 30 jaar gelede is ons op n toer daardeur en het na die vervalle ou plaathuis gaan kyk - dit is waar wat Dana Snyman in sy nuutse boek "In die Blou Kamp " se oor plaashuise .

In die skuur hang toe nog my oupa - wie se naamgenoot ek is - se wol baal stensils , my neef gee dit toe vir my .

By ons huis in Kosmos het ek toe die stensil  gebruik om weer die naam te herleef  :thumleft:
Make mine a Boxer with a shaft!!!!
2006 R1200 HP2 !!!! - La Poderosa - "The Mighty One"
1965 R50/2
1996 R80 GS PD Classic
2010 1200 GS 1975 Suzuki AC50
 

Offline Lem

Re: Plaas naamborde
« Reply #71 on: January 12, 2016, 06:35:27 am »
Op my en Anmar se onlangse trip na die Ooskaap het ons tussen Cathcart & Hogsback op hierdie een afgekom. Hy is op die Happy Valley pad. Ek wonder nogals hoe hulle dit gedoen het.

Daai Ferguson Vaaljapie het nog n enjin & gearbox in....hy kannie te lig wees nie.
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline JWP

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 76
Re: Plaas naamborde
« Reply #72 on: January 17, 2016, 02:18:55 pm »
Lyk  na 'n lekker trip Louis. Wanneer sien ons 'n Ride Report?
Honda C110 Sold
Honda CB 500 four Sold
Kawasaki Z 1100 Sold
Honda VFR750 Interceptor Sold
Honda 250 twister Sold BMW 1200 GS Sold Suzuki SV1000s Written off Suzuki Hayabusa Sold Honda CBR600RR  Sold Yamaha Supere Tenere Sold BMW R100RT Custom Bobber  BMW R100RT Sold BMW R100CS
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,551
  • Thanked: 1217 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Plaas naamborde
« Reply #73 on: January 17, 2016, 02:42:42 pm »
Ek was uiteindelik daar verby!  Sommer n foto van die pan ook bygesit.  Blykbaar was hier vroeer jare (omtrent tot 10 jaar gelede) selfs n Ski-klub waar die manne boot gery en geski het oor naweke.  die gemiddelde diepte van die pan was 6m!

 :eek7:  Mens kan dit nie glo nie, daai pan is al hoe lank kurkdroog.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Lem

Re: Plaas naamborde
« Reply #74 on: January 18, 2016, 08:49:13 am »
Lyk  na 'n lekker trip Louis. Wanneer sien ons 'n Ride Report?

Beslis hierdie week nog, John  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline DEE 1150

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 176
  • Thanked: 2 times
Re: Plaas naamborde
« Reply #75 on: January 18, 2016, 09:32:20 am »
Ene uit die Boesmanland




Een op die agterpaaie van Montagu omgewing (Baden)


"Welkom op KRIEKBULT by die DE KOCKS"
« Last Edit: January 18, 2016, 09:38:23 am by KLR DEE »
 

Online Bokveld

Re: Plaas naamborde
« Reply #76 on: March 08, 2016, 09:25:06 pm »
  Iewers in die Oos-Vrystaat.