Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...  (Read 10943 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #100 on: September 08, 2015, 02:56:48 pm »
Vis Arend en Woody het julle nie rug beserings op gedoen met die optel van Jakkals met sy kodige ronde lyfie nie? :imaposer: :pot:
Baie mooi foto`s Uncle Vis! :thumleft: :thumleft:

Permanente skade my maat.  Ek sal nooit weer dieselfde wees nie.  Smaak my ek is 'n duim korter nou.     :eek7:

Loop kark altwee van julle,   :patch:

Kosie, vir jou sien ek by die stasie vanmiddag.  :deal: :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,146
  • Thanked: 294 times
  • DILLIGAF?
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #101 on: September 08, 2015, 02:57:38 pm »
Maar daai Woody 1 ou van Brakpan is darem fekkin groot?
Hy kan selfs nie eers 'n langmou broek koop wat pas nie.

Daar is nie eers langmou hemde vir daai man se lang arms op die mark beskibaar nie,  :imaposer: :imaposer:

ek sien hy smaak daai two-tone kortbroek hemde ook?
sy arms is so lank hy steel kos uit die next door table se borde uit.
This is not life or death. It is an internet forum.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #102 on: September 08, 2015, 02:58:00 pm »
Vis Arend en Woody het julle nie rug beserings op gedoen met die optel van Jakkals met sy kodige ronde lyfie nie? :imaposer: :pot:
Baie mooi foto`s Uncle Vis! :thumleft: :thumleft:

Permanente skade my maat.  Ek sal nooit weer dieselfde wees nie.  Smaak my ek is 'n duim korter nou.     :eek7:

waar?
:spitcoffee: :imaposer: :imaposer:

Weer skerp vandag,  :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #103 on: September 08, 2015, 03:00:05 pm »
Maar daai Woody 1 ou van Brakpan is darem fekkin groot?
Hy kan selfs nie eers 'n langmou broek koop wat pas nie.

Daar is nie eers langmou hemde vir daai man se lang arms op die mark beskibaar nie,  :imaposer: :imaposer:

ek sien hy smaak daai two-tone kortbroek hemde ook?
sy arms is so lank hy steel kos uit die next door table se borde uit.

Hoekom dink jy het ek nie my kop saam met hom ge eet nie.  :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: September 08, 2015, 03:00:55 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,146
  • Thanked: 294 times
  • DILLIGAF?
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #104 on: September 08, 2015, 03:01:44 pm »
Maar daai Woody 1 ou van Brakpan is darem fekkin groot?
Hy kan selfs nie eers 'n langmou broek koop wat pas nie.

Daar is nie eers langmou hemde vir daai man se lang arms op die mark beskibaar nie,  :imaposer: :imaposer:

ek sien hy smaak daai two-tone kortbroek hemde ook?
sy arms is so lank hy steel kos uit die next door table se borde uit.

Hoekom dink jy het ek nie my kop saam met hom ge eet nie.  :imaposer: :imaposer:

Want jou rug was seer en jy kon nie sover buig nie?
This is not life or death. It is an internet forum.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #105 on: September 08, 2015, 03:03:10 pm »
Maar daai Woody 1 ou van Brakpan is darem fekkin groot?
Hy kan selfs nie eers 'n langmou broek koop wat pas nie.

Daar is nie eers langmou hemde vir daai man se lang arms op die mark beskibaar nie,  :imaposer: :imaposer:

ek sien hy smaak daai two-tone kortbroek hemde ook?
sy arms is so lank hy steel kos uit die next door table se borde uit.

Hoekom dink jy het ek nie my kop saam met hom ge eet nie.  :imaposer: :imaposer:

Want jou rug was seer en jy kon nie sover buig nie?

 :spitcoffee: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Het iemand al vandag vir jou gesÍ, fark off.   :patch: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,431
  • Thanked: 306 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #106 on: September 08, 2015, 03:06:15 pm »
 :spitcoffee:  :imaposer:  :imaposer: :lol8:

Julle manne is flippen skerp vandag.   :imaposer:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,146
  • Thanked: 294 times
  • DILLIGAF?
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #107 on: September 08, 2015, 03:31:01 pm »
Jirre, julle ouens het ook nie maniere nie? Ek vra dan 'n honest vraag?
This is not life or death. It is an internet forum.
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,364
  • Thanked: 71 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #108 on: September 08, 2015, 04:19:16 pm »
Baie mooi oom Woody en tannie :peepwall:

Julle maak mens lekker jaloers, baiemooi fotos en ek sien julle het lekker gekuier......maar daai kopkouery :patch:

Dankie, Hillman.
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,502
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #109 on: September 08, 2015, 04:33:13 pm »
  :imaposer: Kom ek nou op die gatkant van die strontpratery af.

Jakkals ek sal jou kant vat in die fight, maar ek staan agter en sal help as hulle jou te seer maak  :ricky: >:D

Julle Arende het 'n lekker trip gehad, maar ek sien Nannie kort nog so bietjie oefening met daai nuwe kamara. Al die fotos agter op die motorfiets op spoed geneem is helder. maar die fotos binne is maar blurerig. :lol8:

........ of is dit die Fanta wat sulke goedte doen
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #110 on: September 08, 2015, 04:33:52 pm »
Jirre, julle ouens het ook nie maniere nie? Ek vra dan 'n honest vraag?

Is daar so iets van jou kant af ? :patch:
« Last Edit: September 08, 2015, 04:34:23 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,521
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #111 on: September 08, 2015, 04:36:21 pm »
Hy is so skerp soos my 48 jarige Joseph Rodger messie  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #112 on: September 08, 2015, 04:37:07 pm »
  :imaposer: Kom ek nou op die gatkant van die strontpratery af.

Jakkals ek sal jou kant vat in die fight, maar ek staan agter en sal help as hulle jou te seer maak  :ricky: >:D

Dit is nou wat hulle 'n pÍl noem,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,, 'n kark pÍl,  :patch: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #113 on: September 08, 2015, 04:38:13 pm »
Hy is so skerp soos my 48 jarige Joseph Rodger messie  :imaposer:

Hoop hy is gebere soos ek beveel het ?  :deal: :biggrin:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,521
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #114 on: September 08, 2015, 04:38:54 pm »
Daar in die laai gedonder toe ek terugkom baas.  :pot:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #115 on: September 08, 2015, 04:40:27 pm »
Daar in die laai gedonder toe ek terugkom baas.  :pot:

Dan sal ek maar my skoonma moet vra om hom te bere, jy gaan hom in elk geval net verwoes. :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,364
  • Thanked: 71 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #116 on: September 08, 2015, 04:48:30 pm »
  :imaposer: Kom ek nou op die gatkant van die strontpratery af.

Jakkals ek sal jou kant vat in die fight, maar ek staan agter en sal help as hulle jou te seer maak  :ricky: >:D

Julle Arende het 'n lekker trip gehad, maar ek sien Nannie kort nog so bietjie oefening met daai nuwe kamara. Al die fotos agter op die motorfiets op spoed geneem is helder. maar die fotos binne is maar blurerig. :lol8:

........ of is dit die Fanta wat sulke goedte doen

 :biggrin:  Nee, dis die Sprite Zero wat sulke foto's neem. 
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,502
  • Thanked: 195 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #117 on: September 08, 2015, 04:52:54 pm »
OK ek trek die helfte van my woorde terug :laughing4:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,328
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #118 on: September 08, 2015, 04:56:22 pm »
  :imaposer: Kom ek nou op die gatkant van die strontpratery af.

Jakkals ek sal jou kant vat in die fight, maar ek staan agter en sal help as hulle jou te seer maak  :ricky: >:D

Julle Arende het 'n lekker trip gehad, maar ek sien Nannie kort nog so bietjie oefening met daai nuwe kamara. Al die fotos agter op die motorfiets op spoed geneem is helder. maar die fotos binne is maar blurerig. :lol8:

........ of is dit die Fanta wat sulke goedte doen

 :biggrin:  Nee, dis die Sprite Zero wat sulke foto's neem. 

Ek hoop nie hulle vat eendag Sprite Zero van die mark af nie, lyk my die suiker vrye lemonade veroorsaak baie sports.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 
Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,521
  • Thanked: 246 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #119 on: September 08, 2015, 05:34:59 pm »
Julle praat so of julle weer lus is. Wanneer maak ons weer so.  My salami en droewors is nou op :ricky: :ricky: