Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...  (Read 9283 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,681
  • Thanked: 184 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #60 on: September 08, 2015, 10:56:17 am »
Die volgende oggend is ek oudergewoonte hier by 4 wakker.  Ek kyk op Wilddog en sien Vaalbaas het klaar gevra waar ek is.  Toe gaan hou ek hom maar geselsskap in die slaghuis. 
Nie lank daarna nie beginne ons met die voorbereiding vir die eintlike kuier, skaapkoppe, nekke en afval.
Hier kickstart ek die afvalpotjie.


Ou Sanna met haar vrag koppe en nekke daarbinne


So word daar al vroegoggend tjol gepraat en gekuier om die vuurtjie.  Moet s, Woody kan maar n lekker koffie bou.


Die gaste daag so stuk stuk op en daar word heerlik gekuier.
Toe is die kos reg en die mense is honger en daar word weggel aan die smulkos.


Woody smaak sy kop, daai man het amper die bierboks opgeet.


Die manne wag vir later, kannie eet op n le maag nie.  Jakkals en Nadine het ook opgedaag.  Die man het net so bietjie gepraat, bietjie te veel.


Van die anner manne wat nog moet terugry huistoe.


Vingerlek lekker seg ek jou.  Almal het dit geniet.


Lekker kuier hulle in die Workshop.


Van die manne se scooters.


En Bokveld se ryding, was lekker gewees om die oom weer te sien.  n Regte bok vir sports.


Jakkals se vinnige bloue.


So lyk die koppe en nekke.


En die show gaan aan.






En en ou Vaalbaas klim in ons koppe in, n man kan darem ook net soveel suip.

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,681
  • Thanked: 184 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #61 on: September 08, 2015, 10:58:06 am »
Nou ja, enige lekker ding moet seker ook tot n einde kom.  Ek weet nie hoe laat ons klaargemaak het nie, maar die nagrus was nie genoeg nie.
Ons staan op met n wind wat woes kwaai is.  Ons pak op en gaan praat so bietjie nonsens voordat ons die pad vat.  Ek en Jakkals is oppad Oudshoorn / George se rigting, Woody het sy eie rigting.  Te bang die bloues ry vir hom weg.
Ons groet en val in die pad.
Woody


Jakkals met ek wat aan die oorkant staan.


Daai wind waarmee ons wakker geword het pla ons net totdat ons deur die kloof is, aan die anner kant van die berg is dit redelik stil, maar die ren piets ons so af en toe, net genoeg om ons stadig maar seker nat te maak en te verhoed dat ons lekker kiekies kan neem.
Hier is ons net voor Montagu.


Ons stop in Barrydale vir n brekkie.


Ons kry die vorige aand n boodskap van Veltie en hy wil weet of ons dalk plek het vir n pakkie wat afgelewer moet word by Diffie op Kirkwood.  Ons het tyd en plek en stop gou oor om die pakkie op te tel.
Dis altyd lekker om die gawe mense weer te sien.


Smoke break voor Oudshoorn.
 

Die oue en nuwe.  Mooi ne.


Tot ou Vlooi is sopnat.


Ons stop in oudshoorn,  ons het rustig gery tot hier, maar nou beginne die vorige aand se kuier my vang.  Ek wou verder wees, maar besluit om halt te roep.  Ons kry vir ons n plekkie om te slaap in Oudshoorn,  Ons groet Jakkals en Nadine en hulle vat die pad na George.  Dankie Jakkals, dit was lekker gewees om saam julle te ry. 
Hier probeer ons van die goed droog te kry.




Die lou laai.

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,681
  • Thanked: 184 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #62 on: September 08, 2015, 10:59:53 am »
Die volgende oggend is ons weer vroeg in die pad.  Dit ren nie, wel nog nie, maar die mis hang dik en laag.




Die rivier tussen De Rust en Willowmore loop mooi.  Met die komslag was die riviertjie kurkdroog.
Ek dink dis die Olifantsrivier.


Oppad tussen Willowmore en Styetlerville.


Die water l mooi.


By Steytlerville stop ons vir n brekkie en n lekker warm milo.


Nou vir wat weet ek nie, maar ek bevind my fok weet weer op n stuk grondpad in die reen, gelukkig net so 14kilos lank.


Vir ons moeite sien ons darem twee renosters in die Shamwari reservaat.


Die laaste stukkie van die grondpad.


Ons het heelpad van Willowmore tot by die huis in King Williams Town in die reen gery.  Ons was redelik nat toe ons by die huis stop, maar niks wat n lekker warm stort nie kan uitsorteer nie.
By die huis met n sak lemoene, narjies en suurlemoene wat ons by Diffie gekry het inruil vir sy pakkie.


Dit was, tenspyte van al die reen en slegte weer, die teerpad en al, een bevange lekker trip en kuier gewees.
Dankie Vaalbaas en Vaal Noi, dit was kwaai gewees.  Julle gasvryheid spreek boekdele.
Dankie aan al die anner wat dit gemaak het en wie ons weer kon sien. 
Hoop om almal weer binnekort te sien.
Voorspoed en wees veilig.

DIE VIS ARENDE
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Skolla

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Western Cape
  • Posts: 530
  • Thanked: 7 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #63 on: September 08, 2015, 11:24:51 am »
Lekker gelees aan julle RR's maak 'n mens lis om bietjie te ry,Thx Woody1 en die Arende en wragtig nog 'n Jakkals ook tussen julle
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,723
  • Thanked: 208 times
  • DILLIGAF?
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #64 on: September 08, 2015, 11:34:43 am »
Is Jakkals daai dik ou?
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,890
  • Thanked: 191 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #65 on: September 08, 2015, 11:35:11 am »
Ja daai Jakkalas, ons kan net nie van hom ontslae raak nie.
Dankie ek hou van FOTIES..  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,681
  • Thanked: 184 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #66 on: September 08, 2015, 12:34:51 pm »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,723
  • Thanked: 208 times
  • DILLIGAF?
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,681
  • Thanked: 184 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #68 on: September 08, 2015, 12:45:49 pm »
Is Jakkals daai kort dik ou?

fixed

my bad............... :thumleft:

 :thumleft:

Lekker gelees aan julle RR's maak 'n mens lis om bietjie te ry,Thx Woody1 en die Arende en wragtig nog 'n Jakkals ook tussen julle

Dankie Skolla, julle ouens ry darem ook lekker rond.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #69 on: September 08, 2015, 01:23:46 pm »
Is Jakkals daai kort dik ou?

fixed

O' nou net omdat julle drie moegoes sulke lang gatte is is ek nou ewe skielik 'n kortgat,  :patch: :imaposer: :imaposer: :imaposer:





Ek verlang nou somer erg terug na die lekker kuiertjie saam met great mense   :thumleft: ,,,,,,,,, maar s my een ding, het ek regtig so baie gepraat, vir my het dit gevoel as of ek nie 'n spreuk beurt kon kry nie.  :deal:  :imaposer: :imaposer: :imaposer:





Baie nice foto's uncle Vis, dit was lekker om weer 'n slag saam te kon kuier en te ry.  :thumleft:

« Last Edit: September 08, 2015, 01:26:54 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #70 on: September 08, 2015, 01:25:45 pm »
Lekker gelees aan julle RR's maak 'n mens lis om bietjie te ry,Thx Woody1 en die Arende en wragtig nog 'n Jakkals ook tussen julle

Sir Skolla, ek het my hande vol gehad met die spul, daai uncle Vis is 'n snaakse "barman" as hy die dag tyd het.  :imaposer: :imaposer:
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,681
  • Thanked: 184 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon..... en karretjie kyk
« Reply #71 on: September 08, 2015, 01:28:48 pm »
Lekker gelees aan julle RR's maak 'n mens lis om bietjie te ry,Thx Woody1 en die Arende en wragtig nog 'n Jakkals ook tussen julle

Sir Skolla, ek het my hande vol gehad met die spul, daai uncle Vis is 'n snaakse "barman" as hy die dag tyd het.  :imaposer: :imaposer:

 :patch:   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,890
  • Thanked: 191 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #72 on: September 08, 2015, 01:30:45 pm »
Ja dis seker moeilik as die barman dorser as jy is.. :peepwall: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,723
  • Thanked: 208 times
  • DILLIGAF?
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #73 on: September 08, 2015, 01:30:57 pm »
Ek sien hy lurk so agter die counter? Is die drank dan verniet aan daai kant?
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #74 on: September 08, 2015, 01:34:15 pm »
Ek sien hy lurk so agter die counter? Is die drank dan verniet aan daai kant?

Nie volgens die pik op Jakkals pamflet wat ek ontvang het met my aankoms nie, nogal in groot letters geskryf sonder enige spel foute maar doners lelik geskryf, gin wonder die man was so besig agter die counter.  :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: September 08, 2015, 01:38:48 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,890
  • Thanked: 191 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #75 on: September 08, 2015, 01:42:13 pm »
Ons moes VAT on daai kort dikgat op te tel....dit was nie maklik gewees nie  :3some:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,723
  • Thanked: 208 times
  • DILLIGAF?
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #76 on: September 08, 2015, 01:45:55 pm »
as die vent dan so kort is hoe klim hy op sy Sten?

 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,320
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #77 on: September 08, 2015, 01:48:09 pm »
as die vent dan so kort is hoe klim hy op sy Sten?



Want ek kan,  en ek is nie heeltemal so kort nie, dit is daai drie gorila moegoes wat so lank is. :imaposer: :imaposer: :imaposer:
« Last Edit: September 08, 2015, 01:50:26 pm by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,723
  • Thanked: 208 times
  • DILLIGAF?
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #78 on: September 08, 2015, 01:51:52 pm »
hoe lank is jou aanloop?
 

Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,211
  • Thanked: 38 times
Re: 3500 km for a Skaapkop...en honeymoon.. en karretjie kyk en die Arende en ...
« Reply #79 on: September 08, 2015, 01:53:59 pm »
 :imaposer:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L