Dis heelwaarskynlik die “ou” dame se eerste grondpad ooit…….

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
2,407
Reaction score
225
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
Ek en Andries het vanoggend n vinnige 40km Maandagoggend outride gehad……seker net boere wat so ietsie kan beplan…….. :lol8:

Sy sit lekker solied op die grondpad…..en sy het genoeg krag,wat ek nie noodwendig binnekort vreeslik gaan gebruik nie…..
:ricky:

Dis die minste wat wind my nog ooit gepla het op n bike……

Wanneer ek bangerig gevoel het op die grondpad,het ek gemeerkat en dan was dit sommer 100 beter………maar my voete voel effe ongemaklik……ok en my bene voel ook lam gebewe….

Sy draai makliker as my ander bikes,maar ek vat die draaie maar baie wyd…...voete net bo die grond…. ;D

Haar tenk was amper dolleeg toe ek haar laat volmaak….13 liter……21 212km op die “klok”….. :thumleft:

 
Top