En Toe Begin Ek Giggel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
“Pieter vra of ons saam met hulle Lambertsbaai toe wil gaan die eerste naweek in September.” 

Hieroor hoef ek nie twee keer te dink nie, want ek hou BAIE van die Sondaggroepie met wie ons (Nismark meer as ek) somtyds motorfiets ry.  “Jaaaaaa!” Whatsapp ek terug.  “Enige tyd!”

En so breek die “Lambertsbaai-naweek” Saterdagoggend aan met ‘n paar van ons wat vanaf Bellville na  Plattekloof se Mc Donals vertrek om nog motorfietsvriende daar te ontmoet.

 

Attachments

  • 20150905_083932.jpg
    20150905_083932.jpg
    145.4 KB · Views: 662
Top