Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Heidenau K60 Scout on LC  (Read 2428 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Draadwerk

  • Moderator
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,907
  • Thanked: 37 times
  • My job? Just something I do between rides....
Re: Heidenau K60 Scout on LC
« Reply #20 on: September 13, 2015, 10:20:35 am »
Hier is maar die feite- as jy meer as 50% grond ry, dan sit jy Karoo 3 op. Indien nie, dan Trail Attack 2 as my eerste keuse, alternatief Anakee 3.

IMHO...
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,319
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: Heidenau K60 Scout on LC
« Reply #21 on: September 13, 2015, 10:49:51 am »
Dis nou wel nie 'n LC nie maar ek het K60s voor en agter op my 800 Adventure (het op my vorige 800 ook gehad).  Ek trek nou hier by die 11000km en die agterband raak nou redelik afgeplat (squared).  Ek ry seker so 50/50 teer/grond.  Ek ry nie so wild dat ek sy limiete op teer al beproef het nie.  My besluit was gebaseer op papwielweerstand (nog nooit 'n papwiel gehad nie) asook sy kilometers.  

Jakkals, ek sal graag hoor watter ander bande jy mee ondervinding het.  Daai Karoo 3s lyk mooi maar die km pla my.  Ek wil nie naderhand met "aeroplane" bande sit nie (air on the inside and plain on the outside  :lol8:)

Ek hoor wat jy s Dorsland, teen skerp klip is die K60's baie goed, ek vergelyk hulle altyd met daai outydse bakkie bande wat mens gekry het behalwe dat die K60's meer km's, hulle is bestand teen skerp klip maar grip is swak veral as die pad nat is. Die K60 is nie 'n swak band nie, ek het nog nooit een verloor nie en hier is 'n ou op George wat elke dag Mosselbaai toe en terug comute het, dit is al wat die bande gedoen het en die ou ry nie hard nie en hy het 20 000 km gekry. Maar hulle het hulle nadeel ook, grip en nat pad.

Ek het al Anakee 2, Bridgstone Batlewings, Metzeler Tourance, Heidenhau K60, Mitas E 07, TKC op gehad as ek so vinnig dink, ek het geen ondervinding van die Anakee 3 nie so ek kan nie van hulle praat nie. Ek ry ook nie my bande tot hulle heel glad is nie.

Persoonlik vir my,
As jy baie grond ry en grip soek en nie baie worry oor km nie, TKC en Karoo 3 maar ek verkies die Karoo 3 vir sy ry gemak en ietwat beter km's voor en agter. Die Karoo 3 se voorband lyk of hy heelwat km's kan gee teenoor die agter band.

As jy meestal teer ry en net nou en dan grondpad en nie somer sand of modder of hard ry (op grond) nie dan sal ek kyk na die Anakee, Bridgstone Batlewings ens, hulle ry gemak en grip op teer maak op vir dit wat jy verloor as jy die dag grondpad sou ry en hulle doen eintlik goed op harde dro grondpad.

Vir km en dan ook soos genoem skerp klip is die K60 great maar jy boet in op grip aan beide kante.

Ek s altyd, mens moet besluit waarvoor jy die fiets gebruik en hoe jou ry styl is, besluit dan watse bande jy wil op sit, mens sit nie bande vir looks op nie. As jy elke dag teer comute met jou fiets, bly weg van Karoo 3 en TKC af, jy gaan die looks in die parking lodge h maar die ou langs jou gaan lekkerder huis toe ry as jy met sy Anakee of Bridgstones.

Dit is maar my persoonlike opinie en hoef nie noodwendig dieselfde vir ander te wees nie, almal se ry styl verskil, party mense sit BF Goodridge Mud Terain bande op hulle bakkies en ry sing sing in Santon rond heel jaar en doen dan miskien 1000 km gravel highway as hy op verlof is, ander ouens sit dit ook op en gebruik dit. Ander sit weer meer All Terain bande op en ry heel jaar gemaklik en stil en doen dalk 5000 km gravel highway as hy op verlof is.
« Last Edit: September 13, 2015, 11:06:35 am by Jakkals »
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline genie

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 245
  • Thanked: 6 times
Re: Heidenau K60 Scout on LC
« Reply #22 on: September 13, 2015, 01:55:37 pm »
1+
 Glo nie ek sal ooit weer n Heidenau opsit nie.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,027
  • Thanked: 268 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Heidenau K60 Scout on LC
« Reply #23 on: September 13, 2015, 04:43:42 pm »
Ek sal maar ook moet beginne kyk watter band ek volgende gaan opsit.  Dankie Jakkals.  Het al beginne pryse bymekaarmaak.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Pavlovski

  • Vendor
  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,234
  • Thanked: 1 times
  • www.jamiezone.co.za FOR ALL YOUR WRTH PRODUCTS
    • www.jamiezone.co.za
Re: Heidenau K60 Scout on LC
« Reply #24 on: September 17, 2015, 10:00:21 am »
My 1150GS het nou nie die krag van die LC nie maar my Bridgestone Battlewing bande staan nou op 19100km....afhangende van wat die regter hand maak sal ek seker nog sou 2000km uit hulle kry.

Ek ry meeste van die tyd teer maar het aal gevind dat die Bridgestones goed is vir harde grond pad en ligte sand. Fantasties grip in enige omstandighede op die pad.

Persoonlik hou ek van die Bridgestone Battlewings en Pirelli Scorpion Trail bande.
Currently owns: BMW R1200R

Previously owned: BMW R1150GS, BMW G650GS, BMW R1150R, Suzuki SV1000, Suzuki DL650 V-strom, Hyosung GT250, BMW F800ST, BMW K1200S, Harley XL1200 Sportster Custom, SYM 125 Scooter, BMW G650 X-Country
 

Offline jakesv

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 96
Re: Heidenau K60 Scout on LC
« Reply #25 on: September 17, 2015, 07:38:18 pm »
Ek het nou tkc 80 op my lc  en so 3000 km op hule en hule is goed in sand , grondpad ry , en oor klippe , en hule klou op die teer , hule sing nie so erg op teer nie , da draai jy ma die musiek harder op die sena, 
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,219
  • Thanked: 32 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Heidenau K60 Scout on LC
« Reply #26 on: September 22, 2015, 11:58:22 am »
Pirelli's opgesit. Na 1 000 km--450 op grond-- ek weettie so mooi nie. Lyk my maar die Heidi's is die antwoord
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline DiscoBiscuit

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 69
Re: Heidenau K60 Scout on LC
« Reply #27 on: April 21, 2016, 09:36:05 am »
Ek moes bande in Windhoek vervang op my laaste trip. K60 agter en Kapra X voor. Ek ry met pillion en nie te veel bagasie nie (Topbox en panniers). Het omtrent 600km grond en 600km teer terug gery. Ek kan regtig nie kla oor die kombinasie nie. Op teer en grond voel alles great, geen vibrasie of geraas nie. Baie stabiel op spoed, nog net tot 190 km/h gedruk vir 'n toets. Het 'n ligte vibrasie op baie lae spoed,maar as jy knobblies ry, sal dit altyd die geval wees. Bietjie traag om in draaie in te val, nie so gemaklik soos die OEM Anakee's nie., weereens, meeste knobblies doen dit.
Almal ry nie dieselfde nie, en behoeftes verskil. Het 'n Spanjaard op die trip ontmoet wat Suid Amerika van bo tot onder deurkruis het met sy Triumph Tiger 800. Nou in Namibia saam met sy vrou wat hom vir 25 dae join. Hy gaan voor die einde van die jaar tot in Egipte. Vir hom is dit belangrik om goeie km's te kry. Hy ry nie baie vinnig nie en spin nie die rubber weg nie. Hy verkies Mitas 07, K60's en bande in daai klas. Bande is lank nie meer goedkoop nie, kan nie verstaan dat die goed so swak hou nie. Ek gebruik basies 2 agter bande op een voor band, en kry nie oor 4500 km op enige agterband nie. Op die KTM 690 hou bande nie 2000 km nie, moes al 'n Mitas 09 na 1400 km vevang. Ek dink nie daar is 'n kortpad antwoord vir enige iemand nie. Ek vra ook altyd eers rond voor ek koop, niemand wil 'n fout maak nie, maar wat vir een man werk is nie altyd reg vir 'n ander nie.
Vir nou is ek content met wat ek het, net tyd sal leer of dit die regte keuse was.