SY IS MYNE !!!!! *now with pic's*

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Xavier

Race Dog
Joined
Mar 26, 2008
Messages
771
Reaction score
6
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Transporter se rooi GS is nou Xavier se rooi GS!!!!!  8)

T - Weereens BAIE Dankie vir al jou moeite, hulp en geduld terwyl ek deur die finansierings proses gegaan het.  Ek waardeer dit meer as wat jy ooit sal weet!
Jy was baie braaf - ek sou my oë uit gehuil het as iemand anders so met my motorfiets weggery het...  Die GS is so mooi opgepas, dis asof ek n stukkie van n man se siel wegneem.

Oh, voor ek vergeet - CS = ek sal probeer more foto's hierby sit  ;D

fd2.jpg

fd2.jpg
 
Top