Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 1610km in n dag, n laaaang dag (RR klaar, laat opdatering!)  (Read 17239 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,256
  • Thanked: 238 times
Re: 1610km in n dag, n laaaang dag (RR klaar)
« Reply #80 on: December 19, 2016, 08:03:18 am »
So, meer as n jaar later...

Philip het met sy val op die Witsand pad, sy sleutels verloor, en hy kon dit nie laat gaan nie...

So toe nou meer as n grap as iets anders, toe gaan soek ons sy sleutels, (huis, scooter en en en sleutels).
Eers het ons gesukkel om presies die plek te kry waar hy geval het, maar toe ons n groot klip sien wat hy net net gemis het, toe weet ons dit daar. stop en sien sommer dadelik n afgebreekte flikkerlig daar le. Kyk bietjie verder en ons sien geel brille wat ook verlore geraak het.
Soek soek maar kry nie die sleutels nie.

Hy sit toe op n klip, kamtig moedeloos en toe hy daar op staan toe sien hy hy het amper op die sleutels gesit!

Jap, meer as n jaar later toe kry ons dit! effens geroes maar hulle lyk fine.




Andersins...beplanning vir die volgende dustybutt, die keer n 2500 in 36hr, gaan voort, al vorder dit stadig. Sien vrek baie uit.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 

Offline PHILIPKUHN

  • Maak a stoffie!!
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 1,275
  • Thanked: 24 times
Re: 1610km in n dag, n laaaang dag (RR klaar, laat opdatering!)
« Reply #81 on: December 19, 2016, 08:20:34 am »
haha awesome trip!!!
Groete
Philip Kuhn
tel: 0824155625
Email: philipskuhn@gmail.com