WHY do you RIDE?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
Sedert my "come back" na n motorfiets so 7 jaar terug!! Dis toe oudste uit eindelik besluit het om n wettige lisensie te kry😆 het ek nou al so 180 000 km gedoen!!! Eers op Buffel 1 (1200GS) so 120 000 km en nou op Buffel 2 (1200 GSA) so 53 000 km! As ek so by myselwers in daai helmit sit en dink het ek baie keer vir myself probeer uit redeneer hoekom ek ry? As ek so deur ons PRAGTIGE land travel dan weet ek HOEKOM? Daar kom lê so n happy lekker gevoel hier op die krop van jou maag!!!! Die wêreld se stront bly agter en ry nie saam nie!! Jy weet nooit wat jy gaan sien of wie jy gaan ontmoet nie!!! Ek vind dit moeilik om aan iemand wat nie ń rerige biker is te verduidelik " Why I RIDE"??? Nou wil ek graag vir julle vra!!!!! "WHY DO YOU RIDE"???? En nie net om IN te wees nie!!! HAVE YOU EXPERIENCED THE BROTHERHOOD OF BEING N BIKER????
 
Top