Nee dankie ouens....
Die Suzy doen alles beter as daai Honda TA700
Ligter op petrol
Vinniger
Meer krag
Hy is al lank op die mark... het homself bewys
Beter wind protection
Beter lang afstand vermoe....
Lyk mooier...
en ek glo selfs beter grondpad vermoe...
Nou hoekom moet ek 'n Honda ry....?
O ja en ek laaik van Suzuki
