Paar laat nagte wat vir jou voorle! 
Geniet die rebuild! 
Altyd pret om aan bikes te werk! 
Ja, ou Matie se ek het spanner koors. Ek dink hy is reg 
Kan nie aan die DR werk nie - die bleddie ding wil net nie breek nie, so nou moet ek projek werk doen
My DR het die 3 dae in Swazi soos 'n horlosie geloop.
Een 1190 met gebreekte agterrem lever, en een 690 met clutch probleme is huistoe gestuur.
PM my wat jy vir 610 nr. 2 betaal het.
Moet jy nog die Hyde goodies kry? Dinge gaan maar stadig daar. Wag nog vir die 2de bashplate. Kan vir Terence skakel.
Sent from my iPad using Tapatalk