Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Fuel consumption km/l  (Read 1040 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,253
  • Thanked: 33 times
  • Die Punda van Prieska
Fuel consumption km/l
« on: October 01, 2015, 11:20:17 am »
Can it be changed from l/100km to km/l??
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #1 on: October 01, 2015, 12:20:36 pm »
Ek dink nie so nie
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,253
  • Thanked: 33 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #2 on: October 01, 2015, 12:26:55 pm »
Ek dink nie so nie

Dankie... lyk my ook nie so nie....
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Noneking

Re: Fuel consumption km/l
« Reply #3 on: October 01, 2015, 01:33:29 pm »
Can apparently be done at dealer....
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Ou WD

  • Newbie
  • *
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 36
  • Fire her up and dance to the music of the V-Twin
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #4 on: October 01, 2015, 01:39:58 pm »
Go to SETTINGS and then to fuel consumption press set and then the up / down button to change from the one to the other.
Enjoy
 

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,597
  • karoorooster@gmail.com
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #5 on: October 01, 2015, 02:04:51 pm »
Myne kry ek nie so verander nie
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 

Offline Tp007

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 437
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #6 on: October 01, 2015, 06:36:54 pm »
Go to SETTINGS and then to fuel consumption press set and then the up / down button to change from the one to the other.
Enjoy

you probably referring to the 1190 and not the GS :deal:
 

Offline Raka

  • Vendor
  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,493
  • Thanked: 2 times
  • Die Dominee
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #7 on: October 01, 2015, 09:11:04 pm »
Yes Ets, it is not that difficult !

For example: 7.2L/100km......equates to  13.88km/1 liter ! :ricky:

Dis soos die juffrou in standerd drie storie somme gemaak het....'Etsie , hoeveel keer kan jy 7.2 in 100 indeel ? :biggrin:
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,253
  • Thanked: 33 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #8 on: October 02, 2015, 08:31:47 am »
Yes Ets, it is not that difficult !

For example: 7.2L/100km......equates to  13.88km/1 liter ! :ricky:

Dis soos die juffrou in standerd drie storie somme gemaak het....'Etsie , hoeveel keer kan jy 7.2 in 100 indeel ? :biggrin:

Ja jou bliksem daar som jy my probleem op :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Ja n jaar gelede het ek n KTM gehad sonder n fuel gauge en nou kyk ek al na fuel consumption :imaposer: :ricky: :3some:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Sommer Ek

Re: Fuel consumption km/l
« Reply #9 on: October 05, 2015, 12:14:44 am »
ETS, ek het dit lank terug onder Km/l bespreek.
Dit word by die dealer geprogrameer. Dit neem 'n rukkie so my voorstel is om dit saam met die volgende diens te laat doen.

Die lesing wat ek kry is basies die gemiddeld van start af, en nie soos met 'n kar waar dit voordurend wissel nie. Maar dit is redelik akkuraat. Ek sou graag wou sien dat dit werk soos by kar met korter intervalle.
 

Offline TheBear

Re: Fuel consumption km/l
« Reply #10 on: October 05, 2015, 06:05:46 am »
ETS, ek het dit lank terug onder Km/l bespreek.
Dit word by die dealer geprogrameer. Dit neem 'n rukkie so my voorstel is om dit saam met die volgende diens te laat doen.

Die lesing wat ek kry is basies die gemiddeld van start af, en nie soos met 'n kar waar dit voordurend wissel nie. Maar dit is redelik akkuraat. Ek sou graag wou sien dat dit werk soos by kar met korter intervalle.

Jy kan onder SETTINGS die petrolgebruik lesing soos jy ry aansit.  Dit verander oombliklik, soos die verbruik verander, nes karre.  Jy kan tot 3 verskillende lesings laat wys op die skerm.

-  Gemiddelde verbruik sedert laaste zero.  (Ek het twee.  Een was laas gezero die dag toe ek die bike gekry het, so dis my verbruik van ek die fiets het,  Een wat ek zero elke keer as ek volmaak, dus verbruik op daai tenk)
-  Gemiddelde verbruik op daai oomblik.  (Wys verbruik op daai presiese oomblik)
-  Verbruik wat rekenaar gebruik om "range" te bepaal.  (Ek het die een nie opgesit nie)
« Last Edit: October 05, 2015, 06:42:59 am by AMZ »
.#BRADICAL!
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,253
  • Thanked: 33 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #11 on: October 05, 2015, 08:37:58 am »
ETS, ek het dit lank terug onder Km/l bespreek.
Dit word by die dealer geprogrameer. Dit neem 'n rukkie so my voorstel is om dit saam met die volgende diens te laat doen.

Die lesing wat ek kry is basies die gemiddeld van start af, en nie soos met 'n kar waar dit voordurend wissel nie. Maar dit is redelik akkuraat. Ek sou graag wou sien dat dit werk soos by kar met korter intervalle.

Jy kan onder SETTINGS die petrolgebruik lesing soos jy ry aansit.  Dit verander oombliklik, soos die verbruik verander, nes karre.  Jy kan tot 3 verskillende lesings laat wys op die skerm.

-  Gemiddelde verbruik sedert laaste zero.  (Ek het twee.  Een was laas gezero die dag toe ek die bike gekry het, so dis my verbruik van ek die fiets het,  Een wat ek zero elke keer as ek volmaak, dus verbruik op daai tenk)
-  Gemiddelde verbruik op daai oomblik.  (Wys verbruik op daai presiese oomblik)
-  Verbruik wat rekenaar gebruik om "range" te bepaal.  (Ek het die een nie opgesit nie)

Doen dit so dankie. Wil net verander na km/l :thumleft:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Copernicus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,059
  • Crossroads in the dirt.
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #12 on: October 05, 2015, 10:27:36 pm »
I started biking as an under achiever and it went downhill from there...
 

Offline Sommer Ek

Re: Fuel consumption km/l
« Reply #13 on: October 05, 2015, 11:51:28 pm »
The Bear, Baie dankie ek gaan beslis probeer om die saak meer gebruikersvriendelik te kry.
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,775
  • Thanked: 160 times
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #14 on: October 06, 2015, 12:30:26 am »


Dis soos die juffrou in standerd drie storie somme gemaak het....'Etsie , hoeveel keer kan jy 7.2 in 100 indeel ? :biggrin:

Etsie, jy het 4 nartjies, jy gee een vir Sipho, hoeveel het jy dan oor?

4 Juffrou.

Hoe so Etsie?

Sipho se p@@s Juffrou, hy kan sy eie nartjies skool toe bring.
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,253
  • Thanked: 33 times
  • Die Punda van Prieska
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #15 on: October 06, 2015, 08:16:07 am »


Dis soos die juffrou in standerd drie storie somme gemaak het....'Etsie , hoeveel keer kan jy 7.2 in 100 indeel ? :biggrin:

Etsie, jy het 4 nartjies, jy gee een vir Sipho, hoeveel het jy dan oor?

4 Juffrou.

Hoe so Etsie?

Sipho se p@@s Juffrou, hy kan sy eie nartjies skool toe bring.

 :thumleft: :laughing4: :thumleft: :laughing4:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline NeelsK

  • Member
  • **
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 122
Re: Fuel consumption km/l
« Reply #16 on: October 06, 2015, 11:18:29 am »
Can it be changed from l/100km to km/l??

Sorry for the late reply.  I used my GS911 to change my 1200Adv Air cooled and my R9T to km/l.  I'm sure it will work on the LC too.
~~~
R1200GS Adv (2011) - X : F800GS (2010) - X : R1200GS LC (2013) - X : F700GS (2014) - X : RnineT (2014) : R1200GSA (2012)