0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
RESPEK vir jou en jou pa! Dankie dat jy hierdie "harts" verhaal met ons deel.Jou pa sal 'n 950 of 'n 990 geniet?Dit is ouens soos julle wat hierdie land "great" maak. Ouens soos julle sal ook nie onder gekry word nie.Julle is bouers en nie brekers nie - bou net weer - julle / ons kan!Geloof, Hoop and Liefde - Geloof, Hoop en Liefde!
Ek ry ook saam my seun👍 Jou pa geniet want dit is ń voorreg wat nie baie pa's kry nie!!!! Ek weet ek geniet dit eindloos saam my Bul!! Great storie👊
Dankie Toffie - voorwaar 'n baie spesiale RR en storie!!!Ek sou wat wil gee om so saam my Pa te kon ry !!!
Nice one Toffie lekker of you to be able to sort your dad out with a bike and even better that you get to ride with him. Your dad looks like he has lots of trips left in him.
Mooi foto's en RR,voorwaar 'n voorreg om met jou pa rond te ry.Ons lewe,lyk dit vir my,in 'n vervalle era