Staan setup

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

husky28

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2015
Messages
157
Reaction score
0
Location
Lephalale
Bike
Kawasaki KLR 650
Heeltemal nuut in die motorfiets wereld, en stel meestal in die grond en stof kant belang. So al die boeke en tips sê staan. Nou ek wil graag dinge van die begin af reg doen dat ek nou nie slegte gewoondtes aanleer nie.

Daarom die vraag? Hoe moet ek my posisie aanpas. Ek sukkel om ratte oor te sit in die staan. So dan doen ek so n vinnige hurk soos n vinnige wildtuin veldjie.

Hoe leer ek die regte manier en wat is die regte manier?

Sent from my SM-G800H using Tapatalk
 
Top