Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: TDT finds the "end" of the road in the Karoo & ended with a life-lesson!!!  (Read 5991 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline XRRX

Re: TDT finds the "end" of the road in the Karoo & ended with a life-lesson!!!
« Reply #80 on: October 14, 2015, 10:02:22 pm »
Nou ja, hier is n paar van my foto's. Wens dit was verlede week die tyd...

Oppad tussen Gourits en Stilbaai...die eerste refreshment break.



Sign in bathroom at restaurant at Stilbay harbor



Sir Sam taking center stage at Montague for the rugby...



Me getting splashed by Hannes. Ou gewoonte van hom. Die vorige dag het hy vir Sir Sam net so nat gespat :patch:



Die ompad. Eerste Google maps se kaart, dan SA Topo map en dan die roete wat ons gevolg het. Google Maps wat die roete aandui het nie opvangs waar ek die pad verlaat het nie en die GPS het wel opvangs, maar dui weer nie die roete aan nie. Waar is my kaart wanneer ek dit nodig het ???









Die manne in hulle lap flats soos Sir Sam dit sal noem...





Die gemmerkoekie by Sutherland...





Dankie aan almal wat die n onvergeetlike trip gemaak het. My twee partners in crime/grime, Gerit by Cederberg Oasis en Dave(David), Appel, die manne by Tankwa Padstal, Veldbrand-hulle by Koedoekloof, McSack vir die saamry en vir Philip vir die deel van sy storie. Ons het baie om voor dankbaar te wees. Veilige reis vir julle almal tot n volgende keer.

Groete

Thanks BB ! BTW - Baie van die ander fotos is ook deur jou geneem met die trip/firma kamera ...  :deal:
Insake die verdwaal - Ons moes net nog bietjie aangegaan het - dan het ons daai ander pad raakgery ...  :patch:
Wat die natspat storie betref - ek gebruik maar net die geleentheid wanneer dit hom voordoen ...  :peepwall: :pot: - Hy't tog duidelik gesoek vir moeilikheid!!  :lamer:
 

Offline XRRX

Re: TDT finds the "end" of the road in the Karoo & ended with a life-lesson!!!
« Reply #81 on: October 15, 2015, 08:51:58 pm »
Ten slotte dan - die finale herinneringe aan hierdie trip - Skolla se selfoon fotos - sy LandRover rekenaar wil nie werk nie - lek glo mB's of iets ...  :pot: :( >:D

Skolla 1:
 

Offline XRRX

Re: TDT finds the "end" of the road in the Karoo & ended with a life-lesson!!!
« Reply #82 on: October 15, 2015, 08:53:29 pm »
Skolla 2:
 

Offline XRRX

Re: TDT finds the "end" of the road in the Karoo & ended with a life-lesson!!!
« Reply #83 on: October 15, 2015, 08:55:25 pm »
Skolla 3:
 

Offline XRRX

Re: TDT finds the "end" of the road in the Karoo & ended with a life-lesson!!!
« Reply #84 on: October 15, 2015, 08:57:30 pm »
Skolla 4:  ::)
 

Offline XRRX

Re: TDT finds the "end" of the road in the Karoo & ended with a life-lesson!!!
« Reply #85 on: October 15, 2015, 08:59:39 pm »
Skolla 5:  :o
 

Offline XRRX

Re: TDT finds the "end" of the road in the Karoo & ended with a life-lesson!!!
« Reply #86 on: October 15, 2015, 09:02:49 pm »
Skolla 6:  :angry9: :coffee: :confused2: :homework: