..terug op die 250....plaaswerk..plaasbikes...en plaasstoep.......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
2,258
Reaction score
2
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
Ek geniet die 250 nog steeds n bietjie meer as die F650GS........Die hartseerste van die Nasionale Bash,is dat ek nie soontoe kon ry op n bike nie.... :(

Maar daar is niks wat PBB  (Post-Bash blues) so vining wegvat soos n uur of 2 op jou bike nie....

Ons het vanoggend gou n plaas"rondte" gedoen......en ek wou sien hoe vorder die eerste badkamertjie in Kamp Kimbo....en miskien kon ek die blesbokkies ook sien....

ons veld is pragtig na die reen..... :)
 
Top