'n Pluimpie vir BMW Clearwater

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

phats

Pack Dog
Joined
Nov 2, 2012
Messages
123
Reaction score
0
Location
Wes Rand
Bike
AJS (all models)
Ek het in Julie 'n  tweedehandse 1200 RT by BMW Clearwater gekoop met 'n 3/6 maande waarborg. In laasweek begin ek 'n "hum' hoor as ek links of regs draai teen sowat 100km/h. Ek het die fiets na hulle toe geneem en hulle my fiets getoets en aanbeveel dat 'n bearing vervang moet word. Hulle gaan toe voort en 2 dae later kry ek my fiets terug en die rekening R3334.00. Roelien se vir my dis FOC onder die waasrborg. Geen kibbel nie net dankie dat ek hulle ondersteun.  Dankie vir julle diens.

:blob10: :blob3: :blob5: :blob6: :blob7:
 
Top