Ek het onlangs vir my die 690 gekoop. Ek beplan 'n 17 dag toer. Is daar enige veranderinge of modifikasies wat julle kan aanbeveel om "breakdown" te verhoed. Byvoorbeeld die mense praat van die papierfilter te verander na 'n sponsfilter.
Enter your email address to join: