Advies op KTM 690

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 9, 2015
Messages
5
Reaction score
0
Location
George
Bike
KTM 690 Adventure
Ek het onlangs vir my die 690 gekoop.  Ek beplan 'n 17 dag toer. Is daar enige veranderinge of modifikasies wat julle kan aanbeveel om "breakdown" te verhoed. Byvoorbeeld die mense praat van die papierfilter te verander na 'n sponsfilter. 
 
Top