Day Jols en Rallies.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Regis Laconi

Race Dog
Joined
Jun 9, 2015
Messages
547
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Ek en my friend proebeer so nou en dan n rally of twee en darm a day jol so nou en dan in pas.  Ons alby het ons eie besigheid so tyd is maar min.  Ons was die naweek by n motorfiets byeenkoms in die Strand gewees.

Wat vir my pla is die mense op die verhoog, wat die byeenkoms reel, het geen idee waarvan hulle praat nie.  Daar was natuurlik n kompetisie gewees en die wenner se motorfiets maak en lisensie nommer word uit gelees, dan kan hy/sy hul prys op die verhoog kom kry.

Die mense wat die byeenkoms reel het baatjies aan met talle wapens van alles soorte.  Hulle ry al vir jare lank bike, baie langer as wat ek ry, maar nogsteeds weet hulle nie die verskil tussen n Kawasaki ZX 10R en n Suzuki GSXR 1000 nie. 

Meeste mense gee nie om nie, anders is net daar vir die kuier saam met friende en om al die motorfietse te sien.

Die event was baie lekker gewees en die pryse by die hek en bar was van die beste wat ek in n lang tyd gesien het.  Ek dink n sleepover sal baie lekker wees by die sport gronde.

Tog dink ek daar kan bitter baie verbetering plaasvind.
 
Top