Het gister die AM geinstalleer en wat n groot verskil. Vanoggend in die verkeer was dit sommer plesier, het glad nie meer nodig om so baie af te rat op lae spoed, kan ook makliker versnel op lae refs sonder dat fiets ping en ruk. Het die AM van my vorige model afgehaal en op die LC gesit, verseker 'n baie groter verskil op LC as op die vorige fiets.
Dankie vir die voorstel, "ping" opgelos.