Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 'Do Not Remove' helmet stickers  (Read 1882 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline mox

'Do Not Remove' helmet stickers
« on: October 16, 2015, 05:31:54 pm »
Where to find in Gauteng?
Seems they are hens teeth these days .

<topic title edited for clarity>
« Last Edit: October 16, 2015, 08:15:16 pm by LuckyStriker »
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,417
  • Thanked: 234 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: Don't remove helmet stickers
« Reply #1 on: October 16, 2015, 05:47:12 pm »
The think bike ouens should have
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado,Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
BMW 1200 GSA, 800GSA
http://www.addobackpackers.com
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Don't remove helmet stickers
« Reply #2 on: October 16, 2015, 06:25:22 pm »
Where to find in Gauteng?
Seems they are hens teeth these days .

How many do you need?   Where are you?
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,519
  • Thanked: 371 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Don't remove helmet stickers
« Reply #3 on: October 16, 2015, 06:48:24 pm »
Wat is n "helmet sticker" ? Enige sticker of wat?
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Don't remove helmet stickers
« Reply #4 on: October 16, 2015, 07:51:03 pm »
Wat is n "helmet sticker" ? Enige sticker of wat?

Die is 'n "Do Not Remove"  helmet sticker die.   Klein reflective sticker vir jou helmet wat vra dit,  indien jy beseer is,  omstanders nie jou helmet moet afhaal totdat gekwalifiseerd mediese hulp opgedaag het nie.

#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,519
  • Thanked: 371 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Don't remove helmet stickers
« Reply #5 on: October 16, 2015, 08:06:17 pm »
Wat is n "helmet sticker" ? Enige sticker of wat?

Die is 'n "Do Not Remove"  helmet sticker die.   Klein reflective sticker vir jou helmet wat vra dit,  indien jy beseer is,  omstanders nie jou helmet moet afhaal totdat gekwalifiseerd mediese hulp opgedaag het nie.

 :thumleft:
Wonder of dit prakties is op n adventure ride (grondpad erens) waar ons gewoonlik bietjie buite bereik is.
As jy so beseer is en bewusteloos is  sou ek graag seker wil  wees jy haal redelik gemaklik asem.  Die ABC
goed. Indien nie sal die helmet seker moet afkom en moet ons as adventure riders miskien weet  hoe om n helmet aftehaal dan.
Sorry ek commute nie en ry nie veel teer nie so ek kyk maar na alles vanuit n grondpad hoek.
Miskien kan van die profesionele para medics ons bietjie uithelp hier.
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Don't remove helmet stickers
« Reply #6 on: October 16, 2015, 08:33:42 pm »

Ek hoop regtig nie so nie want die debat oor die plakkers is al soos die "watter olie",  of "watter tire" debat.  As ek reg onthou het dit net so paar maande gelede hier ook gewoed.   Die oomblik as jy vir my kan sÍ "ABC goed"   kan jy maar my helmet afhaal.   Enige iemand anders,  liefs nie.
« Last Edit: October 16, 2015, 08:36:48 pm by TheBear »
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,519
  • Thanked: 371 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Don't remove helmet stickers
« Reply #7 on: October 16, 2015, 08:45:45 pm »

Sorry ek is redelik "voltyds" op die forum maar nog nooit gelees van so n debat hier nie. Heel moontlik gemis.
As jy by jou bewussyn is en kan praat en hoor kan jy mos maar vir jouself praat. Maar as jy bewusteloos is
moet die klein sticker vir jou praat.
Wat was toe die uitkoms van die besprekings op die forum. Het jy n link,sou graag wou gaan lees wat die ouens se.
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: Don't remove helmet stickers
« Reply #8 on: October 16, 2015, 08:54:31 pm »

Ek het gesoek,  maar kry dit nie nou nie.   Sal later weer kyk.   Was onlangs op die Think Bike FB Groep en die Think Bike Forum ook.   Soos die "olie"  en "tyres"  debatte is daar nooit enige uitkoms nie.   Die gesprek loop maar in sirkels.   Een klomp daarteen en een klomp daarvoor.  Selfs paramedici. verskil.   

Die sticker moet namens jou praat as jy nie self kan nie,  ja.   As ek dus daar lÍ en jy kom by my en jy weet van die ABC goed,  behoort jy my helmet te kan afhaal sonder om verdere skade aan te rig.   As jy nie daarvan weet nie sal dit my niks help as jy die helmet afhaal nie en die risiko van verdere skade word vergroot.   Die sticker is dus bloot 'n versoek aan onopgeleide omstanders om liefs nie te probeer om die helmet af te haal nie.
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline LuckyStriker

  • Stealthy Camper
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,158
  • Thanked: 13 times
  • Bellville Rock City
    • LuckyStriker's Blog
Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #9 on: October 16, 2015, 09:06:36 pm »
Die sticker is dus bloot 'n versoek aan onopgeleide omstanders om liefs nie te probeer om die helmet af te haal nie.

I think this is important to remember.
The sticker tells Samaritans to rather not remove the helmet. A paramedic should know if it is safe or necessary to do so.
An injured rider can breathe okay with a helmet on. It's just when CPR has to be administered that the helmet needs to come off.
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #10 on: October 16, 2015, 09:12:19 pm »
Die sticker is dus bloot 'n versoek aan onopgeleide omstanders om liefs nie te probeer om die helmet af te haal nie.

I think this is important to remember.
The sticker tells Samaritans to rather not remove the helmet. A paramedic should know if it is safe or necessary to do so.
An injured rider can breathe okay with a helmet on. It's just when CPR has to be administered that the helmet needs to come off.

Exactly.   The sticker was never meant to prevent a trained first aider,  or paramedic from removing your helmet.
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,519
  • Thanked: 371 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #11 on: October 16, 2015, 09:41:14 pm »
Verstaan self nie hoekom iemand teen so n sticker sal wees nie.
Oorywerige en senuweeagtige omstander kan dalk baie skade (met nekbesering ens) aanrig en so n sticker
mag hom dalk net laat dink voor hy doen.
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 
Offline subie

  • Local Mods
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 10,519
  • Thanked: 371 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #12 on: October 16, 2015, 09:52:52 pm »
As die helmet dan moet afkom  net vir interresantheid :-

<a href="https://www.youtube.com/v/zeQEY59ql3g" target="_blank" class="new_win">https://www.youtube.com/v/zeQEY59ql3g</a>
As time washes by, our footprints are all for naught
The left is full of people who have been educated far beyond their intelligence
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #13 on: October 17, 2015, 05:43:24 am »
Verstaan self nie hoekom iemand teen so n sticker sal wees nie.
Oorywerige en senuweeagtige omstander kan dalk baie skade (met nekbesering ens) aanrig en so n sticker
mag hom dalk net laat dink voor hy doen.

Jip.   Een van daai vreemde dinge van die lewe.   Mens sal altyd iets kry om nie oor saam te stem nie.  :ricky:
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #14 on: October 17, 2015, 07:05:08 am »
Apologies to all the pooches.   Seems you haven't had the DNR sticker debate for some years.

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=60652.0
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline mox

Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #15 on: October 19, 2015, 07:38:31 am »
Die sticker is dus bloot 'n versoek aan onopgeleide omstanders om liefs nie te probeer om die helmet af te haal nie.

I think this is important to remember.
The sticker tells Samaritans to rather not remove the helmet. A paramedic should know if it is safe or necessary to do so.
An injured rider can breathe okay with a helmet on. It's just when CPR has to be administered that the helmet needs to come off.

Spot on.
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #16 on: October 20, 2015, 07:57:45 pm »
Erm ....

Where to find in Gauteng?
Seems they are hens teeth these days .

How many do you need?   Where are you?

« Last Edit: October 20, 2015, 07:58:46 pm by TheBear »
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!
 
Offline mox

Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #17 on: October 20, 2015, 08:00:21 pm »
Erm ....

Where to find in Gauteng?
Seems they are hens teeth these days .

How many do you need?   Where are you?

sorry Mnr, missed your earlier post. I am east rand based. I am looking for around 30 for now.
 
Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,405
  • Thanked: 913 times
  • Die Ruiter sal KilRoy regruk
Re: 'Do Not Remove' helmet stickers
« Reply #18 on: October 20, 2015, 08:21:35 pm »
Erm ....

Where to find in Gauteng?
Seems they are hens teeth these days .

How many do you need?   Where are you?

sorry Mnr, missed your earlier post. I am east rand based. I am looking for around 30 for now.

You have lots of friends with helmets, or are you looking for a cheap solution to wallpaper your house?   :imaposer:

Just kidding.  I have 30 for you.  Check PM.

  If you need lots and lots you can get from Think Bike:

http://www.thinkbike.co.za/2012/index.php/the-online-shop/stickers
« Last Edit: October 20, 2015, 08:25:08 pm by TheBear »
#BB33 #BRADICAL!
#DB40 #DIVEBOMB!
#SO4 #FULLGAS!