Hi Ragbert - ek sien nou eers die post! Was bietjie doenig die laaste ruk met einde van die jaar goete. Ons help graag om die dame vir n rit te neem.
Kontak my gerus op 082 vier vier sewe 5 een een sewe dan maak ons planne..
[/quote]
Hi Humfree,
Geen probleem, ek self besig met "silly season" goeters. Ek gaan net uitvind of sy al reg gekom het. Sal jou ophoogte hou.