..Wat van n Visbraai voor op die see oorkant Mosselbaai 26 Desember..??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

TWE-TWE

Race Dog
Joined
Jul 2, 2014
Messages
2,258
Reaction score
7
Location
.SOMERSET-EAST
Bike
AJS (all models)
……ek weet daar is baie van julle WD’s en jul families wat in hierdie omgewing vakansie hou…… :)

Elkeen bring n piekniekmandjie,jou familie,n sakkie hout,sjokolade en n stuk vis wat julle in Voorbaai(Mosselbaai) by Chatchalot kan aankoop….en dan braai ons kaalvoet voor op die see….

Miskien kan ons n potjie patats ook maak….

Datum: 26 Desember 2015

Tyd:  vanaf 14h00 tot laat

Plek: “Houtkasteel” Kusweg 79 Reebok

En as nagereg gaan Pieter Smith en Riaan van Rensburg daai Saterdag  vir ons n sundowner-show hou met die see as agtergrond…....

Hulle vra gewoonlik R100 per volwassene vir so n tipe optrede…

Dink julle so iets kan werk?



Ok….as julle rerig nie wil vis braai nie,kan julle n tjop ok braai…….


 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    220.8 KB · Views: 136
Top