zetman
Race Dog
hello allie honde ek is die trotse eienaar (dankie FNB) van n XT600e
sal more n foto oplaai van my ysterperd ;D ;D ;D
nou moet iemand my help ek wil die bike diens watse olie gooi ek in en hoeveel en watse nr is die sparkplug
thanx zetman