Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Uiteindelik 5,000km!  (Read 558 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,029
  • Thanked: 238 times
Uiteindelik 5,000km!
« on: October 24, 2015, 01:56:18 pm »
Vinnige draai met die 640 om uiteindelik die klok oor die 5,000km merk te kry.  :ricky:

8 Jaar later!
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,404
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Uiteindelik 5,000km!
« Reply #1 on: October 24, 2015, 02:20:01 pm »
Is jy bang hy breek? :eek7:
Min van hulle met sulke kilos en toestand oor. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,029
  • Thanked: 238 times
Re: Uiteindelik 5,000km!
« Reply #2 on: October 24, 2015, 02:34:27 pm »
Is jy bang hy breek? :eek7:
Min van hulle met sulke kilos en toestand oor. :thumleft:

 :biggrin: Nee darem nie bang nie ChrisL.  Ek wil hom graag so mooi hou en lae kilos vir my seuns eendag.  Ek glo hy sal daai tyd 'n redelike classic wees, aangesien hulle nou 7 & 5 is.

(Dis hoe ek my vrou oortuig)  :lol8:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Ruff

Re: Uiteindelik 5,000km!
« Reply #3 on: October 24, 2015, 03:10:16 pm »
Al probleem wat ek hier sien is dat jy twee seuns het en net een erfstuk. Jy sal maar nog n adv moet kry, boedeltwis kan 'n gesin uitmekaar skeur.
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,029
  • Thanked: 238 times
Re: Uiteindelik 5,000km!
« Reply #4 on: October 24, 2015, 03:14:33 pm »
Al probleem wat ek hier sien is dat jy twee seuns het en net een erfstuk. Jy sal maar nog n adv moet kry, boedeltwis kan 'n gesin uitmekaar skeur.

Ek moet my liewe vrou kry om soos jy te dink!  :laughing4:

Maar ...... Dit is covered. Oudste kry die 640, ry hom vir 2 jaar, gee aan na die jonger broer en hy kry dan die 990, wat ook nog lae kilos het.  Glo my ek moet dit gereeld vir die vrou verduidelik.  :imaposer:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Online 2StrokeDan

  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 21,545
  • Thanked: 723 times
Re: Uiteindelik 5,000km!
« Reply #5 on: October 25, 2015, 03:02:06 pm »
Al probleem wat ek hier sien is dat jy twee seuns het en net een erfstuk. Jy sal maar nog n adv moet kry, boedeltwis kan 'n gesin uitmekaar skeur.

Ek moet my liewe vrou kry om soos jy te dink!  :laughing4:

Maar ...... Dit is covered. Oudste kry die 640, ry hom vir 2 jaar, gee aan na die jonger broer en hy kry dan die 990, wat ook nog lae kilos het.  Glo my ek moet dit gereeld vir die vrou verduidelik.  :imaposer:

So, watter ander fiets het jy dan vir jouself om te geniet?
 

Offline Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,029
  • Thanked: 238 times
Re: Uiteindelik 5,000km!
« Reply #6 on: October 25, 2015, 04:28:54 pm »
Eish jy gaan nie van die antwoord hou nie Oom 2Stroke!

Kom ons se maar net ek pas hulle almal vir hulle op.

Vandag hoeka was dag gewees, spot the odd one out.  :imaposer:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,404
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Uiteindelik 5,000km!
« Reply #7 on: October 25, 2015, 07:45:33 pm »
Ja nee daai blou klafiertjie staan uit tussen die res, duidelik die odd one daar :deal: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za