1964 AJS 500 single

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 13, 2014
Messages
21
Reaction score
0
EK ag dit loutere vreugde/liefde/genade om die fiets by tante te kon kry en ek GAAN my Oom se nalatenskap laat voort leef.Op die oomblik krap ek vreeslik kop om iemand te kry wat my kan help om die frame reg te buig.Ek het ook n volledige 1960 Matchless frame maar hulle heads verskil.......Ek het die fiets na gemiddeld van so 13 jaar gestart voordat ek hom uit mekaar gehaal het om die frame te "hertsel"Enige mootlike advise asseblief mail by [email protected] groooot asb.
 

Attachments

  • IMG_8396.JPG
    IMG_8396.JPG
    107.9 KB · Views: 1,290
Top