Kry vir jou 'n NC 700 vir commute. Ja, hy is 'n raps vinniger as 'n KLR maar baie prakties, lyk nie asof jy sussie se scooter gegaps het nie, en gee scooter verbruik. As ek ordentlik ry kry ek 30km/l in JHB verkeer wat beteken jy kry oor die 400km op 'n tenk. Daai frunk kan meer vat as baie scooters en sit 'n 45l topbox op, kan jy week se groceries gaan koop.
As jy ronsoek kan jy al tweedehandses kry vir onder R50k