Dit is somer.Kom ons ry WD den toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,242
Reaction score
673
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Weer tyd vir n lekker ride WD den toe.
Verkieslik nie voor einde November nie (vrou gaan nie vir my geld nou middel van die maand gee nie ) :xxbah:

My seun op die 125cc sal ook wil saamry so ek en hy sal agterna piekel.
Sal eintlik lekker wees om die Vrydag oggend al te ry sodat ons Saterdag een van die roetes daar om die
Den kan ry terwyl die ander ouens aankom wat eers die saterdag kan wegtrek.
Ouens wat gedruk is vir tyd kan lekker teerpad ry tot by die Den en terug. Teerpad is seker 3 en half uur
skat ek so as jy eers Saterdag 13H00 kan wegkom is jy op die laaste  17H00 daar vir die dop&tjop.

:ricky:
 
Top