Quickrelease - Tassbag

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Patrol

Race Dog
Joined
Nov 12, 2011
Messages
1,076
Reaction score
127
Location
Montana
Bike
BMW F800GS
Het bietjie tyd gehad vir speel dit is my pre test model,,CAD drawing is geteken en het die  skets uit 2mm alluminium plaat gefabricate by die huis en sal dit later instuur vir netjies geid.....Dit is interchangeable op die standaard topbox se mount brackets ....het so 180km grond gedoen en is heel gelukkig.

Ek haat n groot topdoos op n grondpad wat rattle en rugsak vir spares.
Die doel is om die nodige nood gereedskap vinnig byderhand te hê en wee vinnig op te pak asook om so iets kouds saam te ry,

wat is julle opinie behalwe vir die kleur ;)
 

Attachments

  • 20151111_125249.jpg
    20151111_125249.jpg
    44.4 KB · Views: 126
  • 20151112_112124.jpg
    20151112_112124.jpg
    132.5 KB · Views: 115
  • 20151112_113628.jpg
    20151112_113628.jpg
    89.9 KB · Views: 119
  • 20151112_114210.jpg
    20151112_114210.jpg
    92.8 KB · Views: 117
  • 20151112_135341.jpg
    20151112_135341.jpg
    58.2 KB · Views: 120
  • 20151112_135402.jpg
    20151112_135402.jpg
    43.5 KB · Views: 118
  • 20151112_135631.jpg
    20151112_135631.jpg
    49.5 KB · Views: 121
  • 20151112_135901.jpg
    20151112_135901.jpg
    65.1 KB · Views: 120
Top