Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: converting a crf450x to road use  (Read 431 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Altie7deLaan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,355
  • Thanked: 104 times
  • Vroom vroom vroom blah blah blah
converting a crf450x to road use
« on: November 27, 2015, 09:19:40 am »

Hierdie topic is dalk al bespreek, if so, sorry.
Ek sien die crf450x kom met n voor en agterlig, het die voorlig low en high beams?
Het die bike brake light switches voor en agter?
Is daar `n speedo op die bike?
Om die flikkerligte/spieels uit te sort is maklik, hopelik is dit die enigste issue.
Range, dit kan mens ook uitsort.
En kan mens `n ongeregistreedrde bike koop en registreer vir padgebruik?
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


"Choose a bike that will be the most fun in the challenging spots, not one that will be the most comfortable in the easy spots." Walter Colebatch
 

Online edgy

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 12,905
  • Thanked: 144 times
    • A Stone's Throw Bed & Breakfast
Re: converting a crf450x to road use
« Reply #1 on: November 27, 2015, 09:47:16 am »
Dit was al bespreek...Throttle Jockey het n thread oor alles wat hy gedoen het met die CRF450X
Voorlig het nie low en high nie
Hy het ook nie brake switches nie
Geen speedo
Baie tanks beskikbaar om range uit te soort
n mens kan wel so fiets registreer vir padgebruik al is daar nogal n klomp werk voor jou!
www.astonesthrow.co.za

 BEER..."I drink it when I`m happy or when I`m sad. I drink it when I`m alone. When I have company I consider it obligatory. Trifle with it if I`m not hungry and drink it when I am. Otherwise, I never touch it - unless I`m thirsty"
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,504
  • Thanked: 148 times
Re: converting a crf450x to road use
« Reply #2 on: November 27, 2015, 11:32:40 am »
Mine is going for RW on Tuesday.  I had a long chat with the guys there, sorting the essentials before the time.  I needed to fit a park light but they gave me some concessions as far as dim/bright and number plate light is concerned.  It needs 2 mirrors, hooter and 4 indicators.

You will need somebody to build a loom.

The main challenge is the registration certificate: if it is OFF ROAD, then it becomes a challenge.
 

Online sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,694
  • Thanked: 396 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: converting a crf450x to road use
« Reply #3 on: November 27, 2015, 03:39:26 pm »
The headlight is a two filament but there is not switch to activate one or the other. Like the guys said you will have to build your own loom or buy a DRC or Tusk unit.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Weedkiller - Adie

Re: converting a crf450x to road use
« Reply #4 on: November 27, 2015, 03:57:59 pm »
Dit kan gedoen word maar daar is TWEE issues.  Ons twee fietse is 3 dae voor Amageza eers 'wettig' gewees.

1.  Het dit papiere (op NATIS/eNATIS)
2.  Was dit voorheen geregistreer (dit maak nie saak of dit op eNatis is.
3.  Was dit voorheen ge-deregistreer. (as dit in 2 hierbo geregistreer was.
4.  Was dit 'homologated' ingebring (was dit vir pad doeleindes ingebring).  As dit nie was is dit so effe moeiliker maar kan gedoen word.

Dit moet geweeg word en moontlik ander 'papiere' kry (sulke 3 of 4 karakter kodes)

Ok, dit is meer as 2 issues maar is moontlik.  Ons het 'n 450 CXW sonder papiere, wat geregistreer was, en ge-deregistreer was, en NIE ge 'homologate' nie deur die stelsel gewerk.  Dis eintlik nie so moeilik vat net moer baie tyd want die staats masjiene loop maar stadig.

Om dit alles te kroon het ons nog ook die BMW en die KTM se disk en nommerplate omgeruil gehad.  Moerse issue by die grenspos toe ons terugkom in RSA. want die nommerplate en die BMW se lisensie het afgeval en en en.

dit is wat die lewe 'n moerse lekker uitdaging maak.

Adie
Laat ons Stof maak.