Ek het Mellowjo s'n om 'n ander rede bekyk. Vir daai geld kan mens nie 'n HP motor laat oordoen eers nie. As geld net nie die kwessie was nie.
Ek sal die 1200 ook so as sag in die onderste revs beskryf, maar wat vir my lekker is, is dat dit voel as of die bike nog idle op 4000 wat so rondom 150km/h is. As jy dan net roer aan die oor is hy onmiddelik op 180. Omtrent al die krag lê daarbo voel dit.
Wat ek ook oorgekom het(moertoe geskrik) is om net die oor te draai van wegtrek en dat hy sy kop sonder moeite lig

. Het nog nie weer daai trick getraai nie.