Geluk met die bike! Hoop jy het baie veilige kms met haar!
Asseblief deel jou game-plan oor hoe jy dit verby jou vrou gekry het. Ek het my vrou die post gewys met n "Maar Jup se vrou het glad nie gemind toe hy nog n bike gekry het nie!" Dit is net met n "Nou gaan trou jy met haar!" beantwoord, en een van daai lang uitgerekte stiltes waar jy weet jy moet nie nou vra of sy nie lus het om jou n full-body-massage te gee nie...

Alles kom teen 'n prys, soms weet jy net nie jy betaal nie
Maar dit werk eintlik heel eenvoudig... ek het nie 'n kar nie en mag soveel bikes hę tot die waarde van 'n kar wat sy dink ek mag hę, maar nie minder in waarde as haar kar nie. ( dis nou waarde toe sy haar kar gekry het en ek begin bikes koop het. )
So nou juggle ek maar met bikes

Die dag as sy nou haar nuwe Subaru kry gaan die byle huil
